Background Image
Previous Page  31 / 112 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 31 / 112 Next Page
Page Background

Die regte kombinasie in die

stryd teen onkruid.

Suksesvolle onkruidbeheer in

Roundup Ready

®

-mielies verg bloot die perfekte

kombinasie van puik produkte, soos Monsanto se

Roundup PowerMAX

®

-

produk wat deel uitmaak van ‘n onoortreflike onkruidbeheerprogram vir mielies.

Roundup PowerMAX

®

:

Is effektief – as enkelproduk of in kombinasie met geregistreerde produkte!

Waarborg gewasveiligheid!

Is reënvas binne een uur na toediening – effektiewe, vinnige opname selfs onder

ongunstige toestande!

Roundup PowerMAX

®

plaas jou in beheer.

Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur beveel Monsanto aan dat

Roundup PowerMAX

®

met ander geregistreerde produkte gekombineer

moet word in ‘n onkruidbeheerprogram.

Monsanto tel: 011 790-8200 |

www.monsanto.co.za

Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak:

011 790-8200 of

customercare.sa@monsanto.com

Roundup PowerMAX

®

bevat glifosaat 540 g/

l

. Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947).

Gebruik onkruiddoders op

n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.

Monsanto, Roundup Ready

®

en Roundup PowerMAX

®

is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC.

Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,

Posbus 69933, Bryanston, 2021.

uppemarketingA13061