Produk-inligting
AWS-lugstelsel verseker
meergraan in tenk
A
WS isdievoorstevervaardiger van lugstelselsvir fyngraan-
stropertafels in diewêreld. Diewerking van die stelsel be-
hels die blaas van ‘n konstante stroom lug op die snylem
vandie stropertafel.
Die lugstroom verseker dat diegewaswat gestroopwordmeer ega-
lig indie stropertafel gevoerwordenverminder ookdiebeskadiging
vangewasse. Gelykmatige invoer vandiegewas indie stroper bring
mee dat die stroper se kapasiteit beter benut word, die dorsaksie
beter uitgevoerword en restebeter opdie land versprei word.
Deur ‘n eweredige lugstroom wat op die snylem geblaas word,
veroorsaak dit verder dat minder verliese by die snylem plaasvind,
dit verbeter snylem-effektiwiteit en bring gevolglik mee dat meer
graan indie stroper se tenkbelandenminder graanopdiegrondval.
Hierdie stelsel is geskik vir die meeste stropervervaardigers en
tafels, wat ook
flex
en
draper
tafels insluit. Dit bestaan uit ‘n lugpyp
wat voor op die stropertafel gemonteer word, met luguitlatewat uit
diepypnadie snylemgekanaliseerword. Tussendie tafel sevingers
is die luguitlategeposisioneer endie lugstroomwordopgewek deur
‘n beltaangedrewewaaier wat op die tafel of op die stroper gemon-
teer word, afhangende van die model. Die onderhoud op ‘n stelsel
met beltaandrywing is laer as ‘n ratkasgedrewe stelsel.
Die stelsel het die volgende voordele:
Dit verbeter opbrengs.
Daar kan vinniger gestroopword.
Verbeterdevloei vanmateriaal indie stroperwordbewerkstellig.
Dit verminder graanverliesebydie snylem.
Diewins per hektaar graangestroop verhoog.
WERNERNEL,
besturende direkteur,
JWL Landbouvoorsieners