SA Graan Maart NAMPO - page 94

Navrae:
Henry vanVuuren 083 641 9151
Kantoorure: 011 898 0387
E-pos:
Agriculture
Verhoog
doeltreffendheid
enproduktiwiteit
Sunflower bied duursame hoëtegnologie-implemente uit Noord-Amerikawat jou
optimale grondbewerkinggee, primêr en sekondêr. Dit is ontwerp vir die professionele
boer wat weet dat gehalte-grondvoorbereiding noodsaaklik is omopbrengs te verhoog.
Sunflower-implemente nou beskikbaar:
•Kontrasnyeg
met ’nwerkswydte van 5,5m
• Tandem-snyêe
met werkswydtes van 8-12,2m
• Saadbedvoorbereiding-implemente
met werkswydtes van 6,3-13,8m
• Beitelploeë
met 25-41C-tande
is ’nwêreldwye handelsmerk vanAGCO.
SUNFLOWER
Kom ontspan na ‘n
bedrywigeNAMPO-dag
SAGraan/Grain
redaksie
“Sjoe,
‘n stort en bed sal darem nou
lekker wees,” sê menige besoeker en
uitstaller aan die einde van ‘n besige
dag by Graan SA se NAMPOOesdag.
Bothaville Info help besoekers vanjaar
weer om ‘n rusplek vir hul moeë lywe
en seer voete tydens die NAMPO Oes-
dagweek te kry. Jy het ‘n keuse om in
‘n goue-, wit-, geel- of groenmielie-
gegradeerde gastehuis te oornag.
Gedurende vanjaar se NAMPO Oesdag,
kan Bothaville Info akkommodasie vir
ongeveer 5 400 besoekers bied. Daar is
‘n totaal van200 gastehuise opBotha-
ville en in die omliggende areas.
Dié gastehuisprojek het oor die jare so
bekend geraak dat aangrensende dor-
pe, soos Potchefstroom, Orkney, Wes-
selsbron, Kroonstad en Welkom ook
geaffilieer is met Bothaville Info.
Hanlie Mouton (skakelbeampte: Botha-
ville Info) sê dat dit juis die unieke gas-
vryheid is waarmee NAMPO-besoekers
by die gastehuise op Bothaville en in
die omliggende omgewing ontvang
word, wat mense bybly. “Jaarliks ont-
vang ons gaste uit alle uithoeke van die
wêreld. Eienaars van privaatwonings
verwelkom vreemdelinge in hul huise
en om hul etenstafels. Die gaste het
oneindige waardering vir dié tipe gas-
vryheid,” sê sy.
Bothaville Info is die eenstop-oplossing
vir jou akkommodasiebehoeftes tydens
NAMPO vanjaar – kontak hulle nou!
Vir meer inligting, besoek Bothaville
Info se webtuiste by
info
of skakel 056 515 3042 of 082
3967556 óf stuur ‘n e-pos na
hanlie@
bothaville.info.
Kuiergaste by een van die gastehuise
kuier heerlik om die etenstafel. Dit is
gasvryheid soos dié wat besoekers aan
die NAMPO Oesdag altyd na uitsien.
1...,84,85,86,87,88,89,90,91,92,93 95,96,97,98,99,100,101,102,103,104,...124
Powered by FlippingBook