VisitTeeJet®Technologies inNAMPOHall, Stand35
• Learnabout ourMatrix
®
ProGSguidance systemwithBoomPilot
®
swath control, droplet sizemonitoringandUniPilot
®
assisted steering
• Try our newRadion8140automatic sprayer control witheasy-to-use
touchscreen interface
6HHKRZ LQGLYLGXDO WLS ÀRZPRQLWRULQJZLWK6HQWU\
FDQ LPSURYH
your sprayingoperation
([SORUHRXU IXOO OLQHRI VSUD\ WLSV LQFOXGLQJ$,;5 $,77- DQG$,
VisitOurBooth foraFreeSampleofOurNewestSprayTips.
SEEWHAT’S NEW
IN PREC I S ION SPRAYING,
GUIDANCE AND AUTO-STEER
Produk-inligting
Besoek
TeeJet
Technologies
vir wenke
om suksesvol te spuit
S
tel jy belang ommeer oor die nuut-
ste spuit- en presisieboerderyteg-
nologie te leer? Kom kuier dan
gerusbyTeeJet indieNAMPO-saal,
stalletjie 35.
Produkhoogtepunte vir 2014 sluit in:
Sentry 6140 Tip Flow
Monitor
Hierdie stelsel maak gebruik van individu-
ele vloeimeters gemonteer op elke spuitkop
wat vloeivariasies veroorsaak deur beska-
digde dele op te spoor en verstopte of stuk-
kendespuitkoppe temeet.Dieoperateur kry
in die kajuit ‘nwaarskuwing van ‘n foutiewe
spuitkop, vir ‘n vinnige en maklike herstel.
Hierdie stelsel is ideaal vir spuittoerusting
en vloeibare kunsmisstelsels.
Matrix®ProGSmet
BoomPilot®
Matrix Pro GS is een derdegenerasie GPS-
stelsel wat ‘n wye verskeidenheid van
funksies bied, insluitende BoomPilot, ons
outomatiese seksiebeheer, UniPilot ou-
tomatiese stuur, videokameramonitering,
veldkartering enmeer. Wanneer dit gebruik
word met ons nuwe Radion 8140 outoma-
tiese koersbeheer, verskaf dit ‘n volledige
toedieningsbeheeroplossing.
TeeJet spuitkoppe
Niemand bied ‘n meer uitgebreide reeks
spuitkoppe as TeeJet nie. Ons het ‘n
spuitoplossing vir die toedienning van
dryfsensitiewe produkte, soos glifosaat of
swamdoderswat deeglike bedekking beno-
dig. Gewilde keuses sluit in die AIXR-lugin-
duksiereeks vir uitstekende dryfbeheer en
die TTJ60 Turbo TwinJet® vir beter bedek-
kingdeur swamdoders, insekdodersenkon-
takonkruiddoders. Virmeer spuitkopopsies,
sluit ons die luginduksie TwinJet (AITTJ60),
die StreamJet kunsmisspuitkoppe en die
AI3070 asimmetriese spuitpatroon vir ko-
ring in.
TIMSTUENKEL,
internasionale bemarkingsbestuurder, TeeJet Technologies
1: DieTurboTwinJet® (TTJ60) spuitpunt.
2: DieAIXRAir Induction spuitpunt.
3: DieSentry 6140Tip Flowmonitor.
Kom sien ons by NAMPO vir meer inligting
om jouboerdery te verbeter.
1
2
3