SA Graan Maart NAMPO - page 106

Produk-inligting
< 104
Nuwe produkte; nuwe fokus
opoplossings
B
arloworldAgriculture, dieverspreider vanMasseyFerguson
en Challenger in Suider-Afrika, kom vanjaar na Graan SA se
NAMPOOesdag toemet ‘ngroter produkreeks enmededin-
gende, tegnologiegedrewemeganisasie-oplossings.
Ondersteun deur sy kernvennoot, AGCO, wat Massey Ferguson
en Challenger vervaardig, bied Barloworld nou ‘n vollediger
produkreeks vir ‘nwyer verskeidenheid van toepassings.
“Totale oplossings word uit die AGCO-stal verskaf, met waardetoe-
voeging deur Barloworld,” sê mnr Johan Joubert, hoofbestuurder
vanMassey FergusonbyBarloworldAgriculture.
Tegnologie
Barloworld bou voort op sy groei in die hoëtegnologiemarkmet die
bekroonde MF 8600- en MF 7600-trekkerreekse asook Challenger
rusperband- en geartikuleerde trekkers, selfaangedrewe spuite en
stropers. “Diebiedvan tegnologiegedreweoplossings is sentraal tot
onsgroeistrategieenhierdieproduktehet niehul gelykewat produk-
tiwiteit enwinsgewendewerkverrigtingbetref nie,” sê Joubert.
Saammet puik hoëtegnologieprodukte kom die uitbreiding van die
Barloworld-handelaarsnetwerk en naverkope-infrastruktuur. “Ons
wil ons differensieer deur dienslewering en koste van eienaarskap,
ten einde verderewaarde toe te voeg.”
Met Massey Ferguson, Challenger en Sunflower implemente, ook
uit die AGCO-stal, bied Barloworld, buiten trekkers van 35 kW tot
383 kW, ook toerusting vir primêre en sekondêre grondvoorberei-
ding en saadbedvoorbereiding, plant, gewasbeskerming, stroop en
hooimaak.
Produkreeks uitgebrei
Massey Ferguson se hoëspesifikasietrekkerreeksworduitgebrei om
gapings te oorbrug en alle kilowatt-segmente te bedien. Die nuwe
MF 7626 van 177 kW is beskikbaarmet ’nDyna-6 transmissiemet 24
vorentoe- en trurattewat jy sonder ’n koppelaarwissel.
Nuwe hooimaaktoerusting word ook by NAMPO bekendgestel wat
aan eindgebruikers nou ‘n volledige hooimaakoplossing uit die
Massey Ferguson-stal bied: Trekkers, tolsnyers, hooilugters, krag-
harke en vierkant- enblokbalers.
“Die bekende FELLA hooimaaktoerusting is ten volle geïntegreer
in die AGCO-stal ná ‘n 100%-oorname in 2011. Dit maak dit vir
Barloworld Agriculture moontlik om hooimaakoplossings wat geken-
merkworddeurbetroubare, robuusteenpresiesewerkverrigtingonder
dieMasseyFergusonhandelsmerkbeskikbaar te stel,” sêJoubert.
Hierdie nuwe toerusting bestaan uit tolsnyers (met of sonder kneu-
sers) met werkswydtes van 2,06m tot 8,3m; ‘n hooilugter (
)
met ‘n werkswydte van 5,2 m; en kragharke met werkswydtes van
3,6mof 4,5m.
Plantwyer
Massey Ferguson se drie planterreekse sal ook by NAMPO te sien
wees. Buitendiebekende konvensioneleengeenbewerkingplanters,
bied Barloworld nou ook ‘n reeks hoëtegnologie-wydwerkplanters.
Dié opvoubare planters wat met 12-, 16- of 24-rye beskikbaar is,
is toegerus met dieselfde positiewe lugdruk uitmeetstelsel as die
gewilde MF 555 planter met sy legendariese akkuraatheid. Sleep-
en driepuntmodelle is beskikbaar, met verskillende opvou-opsies
vir vervoer.
Implemente
Sunflower implemente, ook uit die AGCO-stal en vervaardig in
Noord-Amerika, voeg verdere waarde toe tot Barloworld se mega-
nisasie-oplossings.
Die Sunflower-reeks bestaan uit beitelploeë, tandemsnyêe, ‘n kon-
trasnyeg en saadbedvoorbereidingsimplemente en is ontwerp vir
groot hektare en robuuste, betroubare werkverrigting ongeag die
grondtoestande.
“Sunflower implemente, in kombinasie met Challenger trekkers of
Massey Ferguson se hoër kilowatt trekkermodelle, verseker jou van
‘nproduktiewemeganisasie-oplossing,” sê Joubert.
Gaan grootmet Challenger
Massey Ferguson en Challenger word nou met afsonderlike fokus
–maar steedsdeurdieselfdehandelaarsnetwerk–bemark, teneinde
produkfokus endienslewering te verhoog.
Challenger se reeks bestaan uit rusperbandtrekkers van 261 kW tot
383 kW (dit is die enigste landboutrekkers wat spesifiek ontwerp is
ANITAVAN ZYL,
namens BarloworldAgriculture
WERKTUIE EN TOERUSTING
Nampo 2014
1: Massey Ferguson se hoëtegnologie MF 7600-reeks sluit nou die
MF7626van177kW in.Dié trekker isbeskikbaarmet ’nDyna-6 transmis-
siemet 24 vorentoe- en trurattewat jy sonder ’n koppelaarwissel.
1
1...,96,97,98,99,100,101,102,103,104,105 107,108,109,110,111,112,113,114,115,116,...124
Powered by FlippingBook