Produk-inligting
WERNERNEL,
besturende direkteur,
JWL Landbouvoorsieners
Montag-akkuraatheidnou
inSuid-Afrikabeskikbaar
M
ontag vervaardig ‘n reeks kuns-
mistenks en uitmeters om
korrelkunsmis in massa op ‘n
planter of strookbewerkings-
werktuig te akkommodeer.
Uitmeter en tenk
DieMontaguitmeter is uniek indie industrie
met hulle goed beproefde ontwerp wat ten
volle uit 300 graad vlekvrye staal vervaar-
dig is.
Indiengoednadieuitmeteromgesienword,
kandit ‘n leeftydvan tussen25 - 30 jaar hou.
Die uitmeter het die opsie van ‘n standaard-
of hoë-uitsetmeter. Die standaard uitmeter
het ‘nmaksimumlewering van 550 kg/ha@
8 km/uur en die hoë-uitsetmeter ‘n vermoë
van tot 890 kg/ha @ 8 km/uur, afhangende
vandiemodel.
Elk van die rye word individueel uitge-
meet deur middel van ‘n awegaar. Hierdie
ontwerp verseker dat die Montag uitmeter
‘n ry-tot-ry-akkuraatheid van ongeveer 4%
het. Die stelsel het verder die vermoë om
seksiebeheer te hanteer om of die helfte
(opdie8- en12-ry-uitmeters) of ‘n kwart (op
die 16- en 24-ry-uitmeters) van die rye af te
skakel.
Die tenkhet ‘n inhoudsmaat van5 tonendie
uitmeters isbeskikbaar in6-, 8-, 12-, 16-, 18-
en 24-rye. Die stelsel kan óf op ‘n werktuig
soos ‘n planter gemonteer word, óf dit kan
in kombinasiemet die stuurbarewa agter ‘n
werktuiggesleepword.
Stuurbare kunsmiswa
Montag se stuurbare kunsmiswa kan agter
‘n planter of toediener gehaakword en volg
indie trekker se spoor. Die voordeel vandie
stuurbarewa isdat dit kompaksieverminder
deur die verkeer tot een spoor in die land te
beperk.
Dit het dieuniekeeienskapdat ditmeganies
stuur indie spoor vandie sleepvoertuig. Dit
verseker verder dat diewiele van diewa uit
die rye bly wat geplant of met ‘n strookbe-
werkingswerktuig bewerk is. Dit draai ook
baiemaklik opdiepunt vandie land.
Die stuuraksie word bewerkstellig deur die
veranderingvandiehoekvandie implement
waaraan die wa gehaak is, wat twee stuur-
armsdrukwat ophul beurt diewielestuur.
Kunsmis toedienings oplossings
x
Stuurbareof vaste-askunsmissleepkarre
x
5 tonkorrelkunsmis tenkmet individueleuitmeter virelke ry
x
Korrel kunsmis tenkmonteerbaarop implement of opsleepkar
Ry
akkuraatheid
van+/-4%
Jakes Jacobs 076 400 7801ofWerner Nel 079 506 7495
Webwerf:
of
Uitmeter vir elke ry—
geen verdeelkoppe
Koppel aanbestaande
implemente
Meganiese
stuuraksie