SA Graan Maart NAMPO - page 101

Trelleborg sekernwaardes is
kliëntefokus,
prestasie, innovasie en verantwoordelikheid
T
relleborg SA se fokus is om deur-
lopend kwaliteitprodukte en -diens
aan ons kliënte te lewer. Graan SA
seNAMPOOesdag is jaarliks vir ons
‘n geleentheid om ons produkkennis en in-
sigmet ons kliënte tedeel.
Die maatskappy wil vennootskappe sluit
met die kliënt om fundamentele waardes
aan die gemeenskap te lewer. Ons nooi
graag produsente en kliënte uit om tydens
NAMPO 2014 saammet ons die belangrike
boodskap oor te dra van TotaleWaarde van
Eienaarskap (TWE), wat insluit produkte,
kwaliteit en effektiewe kostebesparing.
Daar sal by die Trelleborg-stalletjie (stand-
plaas 70A) verskeie landbouprodukte be-
QUINTONREDDY, LOUW JOUBERT, CHANTELL SMITH
en
RONEL PRETORIUS,
Trelleborg
skikbaar wees om te besigtig asook ver-
koops- en tegniesepersoneel omdie kliënte
vanhulp teweesmet enigenavrae.
Die TM-reeks bestaan uit: TM600, TM700,
TM800, TM900, TM1000 (nuwe bekendstel-
ling) enTM2000.
TM800
Die D-gegradeerde, 65 km/uur TM800, een
van diemees suksesvolle produkte van ons
landbou-straalreeks, is instaatom65km/uur
te bereik op die pad teen ‘n nominale druk
van 1,6 bar. Die TM800, met sy ekstra groot
loopvlakpatroon, bied ‘n maksimumpre-
stasie in die veld en dit is in staat om swaar
vragte te dra en om tewerk teen ‘n baie lae
druk. Sy wen-kenmerk is sy uitstekende
prestasieopdiepad in terme van stabiliteit,
hantering en ‘n langbandlewe.
TM900HighPower
Die produk is spesiaal ontwikkel om toe-
gerus te word op hoë-aangedrewe trekkers
met ‘n hoëlading-kapasiteitsvereiste. As
gevolg van die dimensionele eienskappe en
nuwe radiale struktuur is dit nou moontlik
vir die grootste landbouvoertuie met hoë
wringkrag om die gewig na aan die grond
te dra. Die TM900 High Power verseker uit-
staande padoptredes wat betref gemak en
veiligheid.
Bekendstelling van die
TM1000 – die oplossing vir
volhoubare boerdery
Naverwagting isdaarbepaal datdiewêreld-
bevolking met 47% tot 8,9 miljard mense
teen 2050 sal verhoog endie vraag na land-
bouprodukte sal beslis styg. Met ‘n beperk-
tehoeveelheid landbougrondbeskikbaar op
die planeet, sal boerdery meer produktief
endoeltreffendmoet word.
Nuwe tegnologie sal beslis die dryfkrag
wees, terwyl die keuse van die regte band-
oplossing noodsaaklik sal word om die
prestasie van trekkers te maksimaliseer.
Trelleborg se strategiese doelwit is om aan
diebehoeftes van ‘n steeds groeiendemark
te voldoen, terwyl die respek vir die omge-
wingbehouebly.
Trelleborg se inisiatief vir die toekoms; vir
landbou: Die bekendstelling van ‘n band
wat ontwerp is om die doeltreffendheid
en produktiwiteit van produsente en kon-
trakteurs te verhoog en om die behoeftes
voortspruitend uit die toenemende las en
wringkrag van die nuutstegenerasie-enjins
en transmissies, met volle agting vir die
omgewing, beskikbaar te stel.
By Trelleborgweet onswat die vereistes vir
toekomstige boerdery is: Innovasie en teg-
nologie ommeer te produseer. Ons wil die
tegnologie van die toekoms wat beskikbaar
is, nougebruik omboerdery koste-doeltref-
fend temaakenproduktiwiteit teverhoog.
DieTM1000.
< 99
WERKTUIE EN TOERUSTING
Nampo 2014
Produk-inligting
1...,91,92,93,94,95,96,97,98,99,100 102,103,104,105,106,107,108,109,110,111,...124
Powered by FlippingBook