SA Graan Maart NAMPO - page 97

Produk-inligting
< 95
WERKTUIE EN TOERUSTING
Nampo 2014
NHSA byNAMPO2014:
Jy’suitgenooi!
N
ewHolland Suid-Afrika (NHSA) neemweer eens die voor-
tou tydens Graan SA se NAMPO Oesdag 2014 en bewys
hulself weer as ‘n volwaardige landbouvennoot met hul
uitstalling van ‘n omvattende reeks landboutoerusting.
Die reeks sluit in New Holland trekkers, stropers, balers, skyf-sny-
masjiene, kneusers, kerwers, harke, Miller spuite, Camara strooiers,
Santa Isabel disseen ‘nvol reeksGaspardo implementeenplanters.
Kyk net vir die groot, wit NewHolland ballon en kom drink ‘n heer-
like koppie koffie saam met die vriendelike New Holland person-
eel by standplaas 52 en 53. NHSA spog ook met ‘n volledige reeks
NewHolland klerasie,modeltrekkersen speelgoedwat ophul stand-
plaas te koop aangebied word vanuit ‘n nuut aangeboude winkel.
Kom loer gerus in, daar gaan van ‘n hoed vir Oupa tot waterstewels
virBoetabeskikbaarwees. TevredeNewHollandkliëntese terugvoer
oor die werksverrigting van hul masjinerie gaan op groot skerms
uitgesaai word – getuigskrifte van hoekom New Holland die pro-
dusent se eerste keuse is.
Verskeie spesiale aanbiedinge sal op geselekteerde toerusting
tydensNAMPOaangebiedword.NHSAsal hul volle reekshooimaak-
toerusting uitstal wat NewHolland harke, ronde- en vierkantbalers,
snymasjiene, snyerkneusers en sleeptipe-kuilvoerstropers insluit.
‘n Praktiese demonstrasie sal deel wees van die uitstalling wat die
werking van sekere vandiemasjinerieuitbeeld.
NewHolland se immergewildeCR-stropers sal ook opdieuitstalling
wees vir die fynproewer wat kwaliteit-graan teen ‘n hoë kapasiteit
wil stroop. Die New Holland Varifeed koringtafels, wat in verskeie
wydtes maksimum effektiwiteit bied in oneweredige opbrengs ko-
ring, sal ook daar wees. Geringhoff plukkerkoppe vorm voorts deel
vandieuitstallingwat inenige rywydtebeskikbaar isenookvir enige
fabrikaat stroper bestel kanworddeur NHSA.
NewHollandbied ‘n trekkerreeks in vanaf 26 kW tot 447 kW, wat ten
toon gestel gaan wordmet verskeie spesifikasievlakke, pasgemaak
vir dieSuid-Afrikaanse produsent. Die reeks beginby die TDF-reeks
kompakte trekkers vir wingerde en boorde en is beskikbaar vanaf
48 kW tot 59 kW. Verdere reekse sluit in:
T4 – virwingerd- enboord-aanwending.
TT –wat die ekonomiese reeks is vir die kleiner produsent.
TD –met hoër spesifikasievlakke.
TD5 – toegerus met ‘n
powershuttle
transmissie en laaigraaf-
opsie.
T6000–veelsydigmet verskeiemodelle tussen82kWen121kW.
T7000 – vanaf 134 kW tot 157 kW.
T8 – vir diegroot produsent tot enmet 250 kW.
T9 – die kragreusewat die reeks voltooi.
Kom besigtig ook die nuweMiller Nitro 5000-reeks selfaangedrewe
spuiteen sien self hoekomdiémasjiendieopposisie sprakeloos laat
as ‘n leier in sy klas.
StandaardtoerustingopNewHollandsegroot trekkers (vanaf T7060)
is ten volle geïntegreerde satellietstuursisteme, naamlik
precision
land management
(PLM). NHSA het ‘n afdeling toegewyd daaraan
omdié sisteme te rugsteun en kanook Trimble sistemebemark.
Hierdie afdeling sal toerusting ten toon stel en ook prakties op
NewHollandmasjinerie demonstreer tydens dieOesdag. Kom vind
ook uit van die unieke en koste-effektiewe RTX-sein wat sonder
‘n basisstasie 3,8 cm jaar-op-jaar-akkuraatheid kan gee deur die
NewHolland standaardsistemewat opdiegroot trekkers is.
Laat NHSA toeomdie ideale transaksie tydensNAMPO vir jou saam
te stel deur middel van CNH Capital, wat rentekoerse van tot prima
minus 5% op sekere New Holland trekkers en prima minus 3% op
New Holland stropers kan bied tydens finansiering. Trek nou die
voordeel uit hierdiebeperkteaanboddeurNHSA tebesoekenmet ‘n
CNHCapital spesialis te komgesels. NewHollandSA sienuit daarna
om jou as gewaardeerde kliënt ophul standplaas te verwelkom.
OCKERT SCHEEPERS,
NewHollandSuid-Afrika
‘n Terugblik op verlede jaar se
New Holland Suid-Afrika uit-
stallingbydieOesdag.
1...,87,88,89,90,91,92,93,94,95,96 98,99,100,101,102,103,104,105,106,107,...124
Powered by FlippingBook