Benut
tegnologievir
effektiewe
risiko-
bestuur.
Geelbastersvir ’nsuksesvolleoeskeeropkeer.
’nPakketmetverskillendegroeiklasseen
agronomieseeienskappe lewerdiebesteopbrengs
op joubelegging.
2014/MAIZE/A/03A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Hier kan diegene wat ‘n bietjie meer gesondheidsbewus is,
ook ‘n gesondheidsbroodjie geniet. Lekkergoed, aartappelsky-
fies, koffie, tee, koeldrank, sigarette en aanstekers is ook hier
beskikbaar.
Santam Landbou kiosk
Besoekers wat hul tande vir ‘n
spare rib
burger slyp, moet ‘n
draai by die Santam Landbou kiosk oorkant die EngenMuseum
maak. Die kiosk verkoop ook hamburgers, boereworsrolle, aar-
tappelskyfies, lekkergoed, koffie, tee en koeldrank.
NAMPO-saal restaurant en kiosks
Die NAMPO-saal restaurant bedien ‘n verskeidenheid smaak-
like etes, van hamburgers,
footlongs
en warm skyfies (
slap
chips
) tot geroosterde broodjies; terwyl die NAMPO-saal
kiosks varsgebakte vleis- en stroopvetkoeke, jaffels asook pan-
nekoek verkoop. Lekkergoed, koffie, tee, Milo, warmsjokolade
en koeldrank is ook hier te koop.
Teetuin
Besoekers kan gerus ‘n koppie filterkoffie saam met ‘n lip-
lek-lekker stukkie koek of tert onder die skadu van ‘n boom
by die teetuin kom geniet. Die teetuin skuif dié jaar na die ou
ledelokaal se stoepnaby die vierkant. Skonsmet room en konfyt,
cappuccino, sap en ander southappies sal ook hier bedienword.
Biertuin restaurant
Die biertuin verkoop hamburgers, boereworsrolle, vleispasteie,
biltong, droëwors en koeldrank.
Suidwestelike kiosks
Hier staan besoekers dikwels rye vir die smullekker sosaties wat
op broodrolletjies verkoop word en vir varsgebakte pannekoek
met kaneelsuiker, soos wat jou ouma dit gebak het. Heerlike
hamburgers, boereworsrolle, vleisvetkoeke en stroopvetkoeke,
kerrie-en-rys, warmbrakke, warm skyfies (
slap chips
), jaf-
fels, geroosterde broodjies asook aartappelskyfies, lekkergoed,
koeldrank, koffie, tee, Milo, sigarette en aanstekers is by dié
kiosks beskikbaar.
Noordhek kiosk
Besoekers kan hier pap-en-sous, pap-en-wors, hamburgers,
boereworsrolle, kerrie-en-rys, warm skyfies (
slap chips
) en
russians
kom geniet. Dié kiosk verkoop ook koeldrank, koffie,
tee, sigarette en aanstekers. Soortgelyke eetgoed is ook by die
Beesstal Restaurant beskikbaar.
Koeldrank en roomys
Die Absa- en NAMPO-koeldrankkiosks sal help om jou dors te
les, terwyl besoekers met ‘n soettand hulself kan bederf met ‘n
roomys by die roomyskiosk naby die Shell-uitstalling.
Die nuwe Suid-Oos kiosk, wat naby Hek 2 op die uitgebreide
terrein geleë is, sal koffie, koeldrank en ander lekkernye
verkoop.
Eet jouhartuit
byNAMPO
Vervolg vanbl. 51
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
< 53