SA Graan Maart NAMPO - page 57

Eersteklas
kundigheid
verseker
groei in jou
besigheid.
Besproeiingsbastersvirdie top resultate.
PANNAR sepraktieseboerderyoplossings is ’n
koste-effektiewebestuursinset.DieYIELDBOOST
swam-en insekdoderspuitprogrammegee
gemoedsrusengoeie risikobestuurop ’n
uitgesoektegroep topmieliebasters.
2014/MAIZE/A/05A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
SAGraan/Grain
redaksie
Graan SA
fokus vanjaar sterk op die tema van die volgende
generasie. Hierdie tema is ook deurgetrek na Kongres en weer
vir Graan SA se NAMPOOesdag 2014.
Dit maak egter nie saak uit watter generasie die dames wat
die Oesdag besoek, kom nie, hulle weet almal een ding: Koop is
lekker! So, of jy uit die vorige of volgende generasie kom, maak
seker dat jy en jou goedversorgde sole (in gemaklike skoene) by
hierdie uitstalruimtes besoek aflê.
SAMPI-saal
Dames word daaraan herinner dat die hele damesprogram,
insluitend die modeparade, sedert 2013 in die SAMPI-saal
aangebied word. Dit is die ideale plek om moeë voete te laat
rus en nuwe inligting te bekom vir enige iets van tafeldek tot
gesondheid. Die uitstalruimtes in die aangrensende lokale van
dié saal bied weer eens iets vir elke smaak.
Vir binnenshuisversierders belowe die stalletjies ondermeer vir
At Fouriemet sy staanhorlosies, Inge’s Dekor, KenMaloneyArts
and Pots, Niki’s Country-produkte en Zetart se dekoritems.
Met kragbesparings aan die orde van die dag kan jy gerus belê
in ‘n Snappy Chef of Flux induksiestoof. Verder huisves hier-
die spasie ook kookware en eetgerei, dons-, juweel-, klerasie-,
kuns- en piouteruitstallings asook die reeks vanKaroo Lavender
Fields.
Hopefield-saal
Of jy nou jou klerekas of bykomstighede wil aanvul, jou huis
wil verfraai of iemand met ‘n geskenk wil verras, jy gaan dit
in die Hopefield-saal opspoor. Vanjaar word 22 uitstallers
hier gehuisves. Ou bekendes soos Anasekash, IOS Wear, MODE,
La Belle Chic, Jenna Clifford, HDL Juweliers en Ronel Gouws
bied iets vir elke vrou se styl.
Skilderye kan by Crouse Kunshandelaars, Miemie Louw en
Art de Olivia bewonder word, terwyl die nimlike Matie (die
trekkerskilder) ook weer sy plek gaan volstaan. Verder is daar
iets vir elke smaak: Sport- en ontspanningdrag vir dié wat
meer aktief is en vir die kreatiewes is daar als wat jy benodig
vir brei, hekel en ander naaldwerkprojekte.
‘nVerskeidenheid leerprodukte, pottebakkeryware asook lopers,
plekmatjies, servette en servetringe vir dié wat graag onthaal
is hier te kry. As jy harte, kruise of spieëls versamel, kan jy
jou versameling aanvul en met die winter om die draai, sal
Emberdown se egte donsbeddegoed jou snoesig en warm hou.
Vervolg opbl. 56
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
< 55
Dames,
maak
seker jymaak ‘n
draai indié sale
1...,47,48,49,50,51,52,53,54,55,56 58,59,60,61,62,63,64,65,66,67,...124
Powered by FlippingBook