SA Graan Maart NAMPO - page 49

A10348/SAG
Verwagmeer ...
en krymeer as normale gewasbeskermingmet
Abacus
®
.
Abacus
®
is geregistreer vir gebruik opmielies, koring, sojabone, gars en suikerriet.
BASFSuid-Afrika (Edms) Bpk.
ƒ
Sestiendestraat 852,Midrand, 1685
ƒ
Posbus2801,Halfweghuis, 1685
ƒ
Tel: +27112032400
ƒ
E-pos:
Webwerf:www.agro.basf.co.za
ƒ
Mobielewebwerf:m.agro.basf.co.za
Abacus
®
Reg. Nr L8048Wet Nr 36 van 1947. Aktiewebestanddele: Pyraclostrobin 62,5g /
l
. Epoxiconazole 62,5g /
l
. Skadelik.
Verwys asseblief nadieproduketiket vir volledige gebruiksaanwysings.
Abacus
®
en
AgCelence
®
is geregistreerde handelsmerke vanBASF.
DieMuurvan
Herinnering
–ons onthou
hulle só
Hou dié noodnommers
byderhand
SAGraan/Grain
redaksie
Die
Muur van Herinnering is op NAMPO Park opgerig as ‘n
laaste eerbetoon aan produsente, hul gesinne en plaaswerkers
wat sedert 1961 in plaasaanvalle in Suid-Afrika vermoor is.
Geliefdes en vriende word dié jaar aangemoedig om die
bestaande besonderhede van die slagoffers, soos die spelling
van name, op die webtuiste by
of by die
Graan SA NAMPOOesdag op die muur na te gaan.
Mnr Dion Haasbroek van die Hennenman Boerevereniging
kan van enigewysigings asook namewat nog nie op diemuur
verskyn nie, in kennis gestel word by 083 256 2505 of
Ander kontakbesonderhede is,
faks: 086 565 2289 en e-pos:
Maak dié jaar tyd en besoek diemuur. Miniatuur bronsbeeld-
jies van die “Gee ons krag vir die toekoms”-standbeeld sal
weer tydens die Oesdag aan besoekers te koop wees.
SAGraan/Grain
redaksie
Sou
jy vanjaar enige probleme ervaar met krag, water of
badkamers op NAMPO Park, kan jy jou klagtes gaan aan-
meld by die noodrapporteersentrum. Dié sentrum is oor-
kant die SAMPI-saal, tussen die NAMPOOuditorium en die
Mediasentrum, geleë. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sal
ook hier aan diens wees, sou jy byvoorbeeld diefstal of ‘n
ongeluk wou aanmeld. Dié sentrum se nommer is 056 516
2154.
Vir mediese aandag sal die personeel van Life Anncron
Kliniek en Wilmed Park Privaat Hospitaal jou kan help. Die
NAMPO Park Life Anncron Kliniek kan by 078 282 9011
geskakel word of besoek hulle by standplaas 112 (langs
Mutual & Federal). Wilmed Park kan tydens NAMPO 2014
gevindword by die grasdakgeboutjie langs die Biertuin of jy
kan hulle skakel by 083 388 1028. Sit sommer nou hierdie
nommers op jou selfoon, sou jy van hul dienste gedurende
die NAMPOOesdag gebruikmoet maak. Onthou ook om die
NAMPO Oesdag hekprogram altyd byderhand te hou, om-
dat al dié noodnommers ook daarin vervat is.
1...,39,40,41,42,43,44,45,46,47,48 50,51,52,53,54,55,56,57,58,59,...124
Powered by FlippingBook