Witbasterpakketviroptimaleopbrengste
engoeie risikobestuur.
Konvensionele,stronkboorder-weerstandbiedende,
glifosaat-toleranteenstapelgeenbasters.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
2014/MAIZE/A/01A
Wêreldklas-
navorsingvir ’n
vooruit-
strewende
boerdery.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Eet jouhartuit
byNAMPO
SAGraan/Grain
redaksie
Graan SA
NAMPO Oesdagbesoekers kan gerus een van die
volgende punte besoek wanneer die geur van gebraaide boere-
wors hul monde laatwater en hul mae onophoudelik laat grom:
Fanie Ferreira restaurant
Dié restaurant wat bekend is vir sy smelt-in-die-mond sagte
biefstukke, gun besoekers die geleentheid om ‘n tradisionele ete
in ‘n ontspanne atmosfeer te geniet, terwyl die vriendelike kel-
ners besoekers op hul gemak laat voel.
Dievolgendeetes isookhierbeskikbaar:
Plaasontbyt (vol ontbyt): Gebraaide boerewors, eier, tama-
tie, pap-en-sous en broodjie.
Plaasontbyt (halwe ontbyt): Roereier op roosterbrood en
spek.
Geregtebydiealgemene restaurant
Braaihoender, aartappelslaai, kool- of wortelslaai en ‘n
broodjie.
Skaapvleisbredie op rys.
Lasagne, aartappelslaai, kool- of wortelslaai en ‘n broodjie.
Braaivleisetemet ‘n tjop, wors, pap-en-sous, aartappelslaai
en kool- of wortelslaai.
Worsbroodjie en skyfies.
Kerrie-en-rys met tamatiesalsablatjang, klapper en pie-
sangslaai.
Geregteopdie stoep
Kruisskyf, skyfies, ‘n broodjie en bier (uit die vat).
GeregtebyKlub200
T-been, kruisskyf of lendestuk met skyfies of paptert en soet-
patats, groente, slaai en klein broodjie.
Caltex-saal restaurant
As ‘n hamburger, boereworsrol of warm skyfies (
slap chips
)
jou mond laat water, kan jy gerus ‘n stoel by die Caltex-saal
restaurant, wat naby die beeskompleks geleë is, nader trek.
Vervolg opbl. 53
Besoekers staan tou vir smullekker vetkoek en jaffels.
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
< 51