SA Graan Maart NAMPO - page 40

Produk-inligting
< 38
PLAAGBEHEER
Nampo 2014
Spesialiteitsonkruiddoders
isArysta seding
A
rysta LifeScience se Industrial Vegetation Management
(IVM) divisie spesialiseer in die verskaffing van onkruid-
doders wat onder meer gebruik word vir die beheer van
plantegroei wat infrastruktuur kanbeskadig.
Hierdie produkte word hoofsaaklik in nie-oes areas aangewend
langs paaie en spoorlyne, in elektriese substasies, langs sekuri-
teitsheinings endiesmeer.
Oor die afgelope tien tot 15 jaar het die klem grootliks verskuif na
die beheer van in- en uitheemse probleemplante wat die omge-
wing bedreig. Dinkmaar aan giftige plante soos Lantana en inkbes-
sie, verdigters soos swarthaak en sekelbos asook lastige akwatiese
plantspesies in plaasdamme en riviere (fluitjiesriet, papkuil asook
onderwateronkruide) en ‘n verskeidenheid kaktusspesies.
Gesien uit ‘n omgewingsoogpunt, is die meerderheid in- en
uitheemse plante onskadelik of selfs nuttig, maar vele word onder
die CARA- en NEMBA-wette as skadelik of ongewens beskou. Om
tred te hou hiermee in terme van bewese, geregistreerde onkruid-
doders, vereis voltydse navorsing.
Die jongste toevoeging tot Arysta LifeScience se reeks spesia-
liteitsonkruiddoders is Kaput 100 Gel®, ‘n unieke produk wat
gebruik word soos dit is – geen berekeninge, vermenging met
water, bevorderingsmiddels, onkruiddoders of addisionele kleur-
stof word vereis nie. Aanwending is eenvoudig: Die teikenplant
word afgesaag en ‘n goedkoop verfkwas sorg vir die res. Belang-
stellendes kan tydens GraanSA seNAMPOOesdagmeer inligting
krybydieArystaLifeScience-stalletjie indieNAMPO-saal, stalletjie
30 en 31.
FERDIE JORDAAN,
tegniese bestuurder,
IVM, Arysta LifeScience
Kaput 100Gel in aksie.
1...,30,31,32,33,34,35,36,37,38,39 41,42,43,44,45,46,47,48,49,50,...124
Powered by FlippingBook