SA Graan Maart NAMPO - page 116

Produk-inligting
Kom verkyk jou aanHorsch se
innoverende reeks implemente
T
erratill Implemente (Edms) Bpk is die eksklusiewe invoerder
en verspreider inSuider-Afrika vanHorschprodukte.
Horsch is ‘n vooraanstaande Duitse landbou-implement-
vervaardigerwat kwaliteit, innoverendebewerkings- enplantstelsels
vervaardig. Dié vervaardiger is gefokus op verminderde bewerking
en ‘nhoër spoed vanbewerking,maarmet absolutepresisie.
As deel van die Horsch presisieboerderyimplemente bied Terratill
‘n reeks van beitelploeë, sny-implemente, presisieplanters en kom-
binasie-implemente inSuider-Afrikaaan.
Maestro
Die Maestro planter is die meesterplanter en is beskikbaar in
verskillendekonfigurasiesvan8- tot 24-rye.Dit is ‘n indrukwekkende
mielieplanter met ‘n unieke ontwerp; het ‘n 9 000 liter dubbel-
massatenk wat saad (2 000 liter) en kunsmis (7 000 liter) aan die
plantereenhede verskaf.
DieMaestroSW-reeks beskik oor ‘nunieke saaduitmeetmeganisme.
Die uitmeeteenhede is elektriesgedrewe en elke eenheid word
voortdurendafsonderlik vanaf diegroot saadbakmet saadvoorsien.
Mielies, sojabone of sonneblomsaad kan teen ‘n spoed van selfs
meer as 15 km/h en teen ‘n akkuraatheidskoers van 97% en hoër
geplant word.
Elke eenheid word hidroulies afgedruk en dit is moontlik om die
gewigper eenheid tussen125 kg en350 kg te verstel. Hierdieunieke
funksie verseker baie eweredige ontkieming en opkoms van sade
wat ‘ngroot rol inopbrengsbepaling speel.
‘n Sensor in die saadbuismeet nie net die presiese aantal sade nie,
maar ook dubbelsade en sadewat gemisword. Die operateur kan te
eniger tydduidelikenigemispitteof dubbelplantingsvanelke rysien.
Saad- en kunsmisverstellingsword vanaf die planterbeheerskerm in
die trekker gedoen.
Hierdie planters is ten volle Isobus verenigbaar met alle
moderne trekkers en die trekkerskerm word dus vir die planter
se monitering gebruik. Aangesien die kunsmis en saad elektries
aangedryf word, maak dit die reeks planters uiters ideaal vir
variërende kunsmistoediening asook plantestand, soos benodig by
presisieboerdery.
Focus 6 TD
Die Focus 6TD is ‘n kombinasie-implementwat diegrondbewerking
en plant van verskillende gewasse kombineer. Met die stygende
brandstofpryse, is die Focus 6TDdie antwoord vir kostebesparing.
Die Focus 6TD is toegerusmet Terragrip tandewat tot 350mmdiep
kan losmaak, gevolgdeur toekrapskottelsendan ‘n rubberbandroller
van tot 1 m in deursnee. Die Focus 6TD is toegerus met twee
massatenks van 3 000 liter en 2 000 liter onderskeidelik en plaas die
kunsmis direk agter dieTerragrip tandeop tweedieptes.
Agter die Focus is ‘n driepunt met die opsie van ‘n Maestro CC
planter (8-ry 75 cm) of ‘n kleinsaadplanter (34-ry 17,6 cm). Dit gee
aan die produsent die opsie om die Focus TD vir beide somer- en
wintergewasse te kan gebruik. Die Focus TD is uiters geskik vir
minimumbewerkings.
TigerMT
Die Tiger MT is een van Horsch se beste verkopers wêreldwyd.
Hierdie implement is ‘n kombinasie van swaar skottels (680 mm)
en swaardiens hidrouliesgeveerde tande met 800 kg wegbreek-
beskerming, gevolgdeur ‘n roller vir ‘n fyngekompakteerdesaadbed
wat vogverlies beheer.
Virgewasrotasiewaardievinnige inwerkvanstoppelsendie losmaak
van grond tot by die saadbed in een bewerking belangrik is, is die
TigerMT ideaal. Allewerksdieptes van verskillende komponente op
dieTigerMT is onafhanklik verstelbaar.
Die Tiger MT is beskikbaar van 3 m tot 8 m met ‘n maksimum
kilowattbehoefte van 440 kW.
Terrano
DieTerrano is ‘n swaardiensbeitelploegmet ‘nwerkswydtevan3m -
6men ‘nwerksdieptevan tot 35cm. Hierdiebeitelploegpresteer die
beste teen ‘nwerkspoed van tussen 10 km/h en 15 km/h.
Die vore wat die tande maak word gelyk gemaak deur ‘n stel
veerbelaaide skottels en gevolg deur ‘n Rollflex roller wat ‘n ferm
saadbed maak en ook dien as dieptebeheer. Hierdie rollers maak
hulself skoonmet ‘n stel veerbelaaide vibrerendebladvere.
Die implemente is beskikbaar in driepunt-gemonteerde sowel as
semi-gemonteerde sleepmodelle.
Joker RT/HD
Die kompakte skotteleg-reeks bestaanuit tweemodelreekse:
Joker RT
Dit is ‘n mediumbewerkingskotteleg ideaal vir die inwerk van
oesreste sowel asvir diemaakvan ‘nperfekte ferm saadbed. Hierdie
implement het ‘n hoëkapasiteit aangesien dit teen 20 km/h baie
effektief werk. Die skottels (520mm) is onafhanklik geveer en het ‘n
onderhoudsvrye laer. Die RT-reeks is beskikbaar van 5 m tot 12 m.
Verskillende rollers is beskikbaar opdieRT-reeks.
Joker HD
Hierdie reeks is ‘n swaarbewerkingskotteleg ideaal vir die sny van
oesresteenonkruid,maarkanookgebruikwordvirdievoorbereiding
van ‘n ideale saadbed voor-plant. Daar word gebruik gemaak van
620mm skottelsmet swaardiens, onderhoudsvrye laers.
Die skottelarms is gekoppel aan wringstawe wat dit teen klippe
beskerm. Die Joker HD word standaard toegerus met ‘n dubbele
roller en is beskikbaar in 5m, 6m en 7,5m. ‘nHoëwerkspoed is ook
moontlikmet die Joker HD.
Virmeer inligtingoorHorschse innoverende reeks implemente, kom
besoek gerus vir Terratill Implemente by standplaas 232 en 233 by
GraanSA seNAMPOOesdag 2014.
< 114
WERKTUIE EN TOERUSTING
Nampo 2014
SAREL HAASBROEK,
Terratill
1...,106,107,108,109,110,111,112,113,114,115 117,118,119,120,121,122,123,124
Powered by FlippingBook