

35
May 2017
1: Die Willemses van Jireh Boerdery. Agter: Johannes, Sarah, Hetma, Anna-Mart en Johan Willemse.
Voor: Sura, Piet, Johan en Mariette Willemse.
2: Wisselbou is ‘n integrale deel van die saaiboerdery waar koring, gars, kanola, wieke, medics, lusern
en hawer in wisselbou verbou word.
3: Die lande word so min as moontlik bewerk. Hier word ‘n tandplanter gebruik om die saad op die
regte diepte te plant.
4: Die gewasse moet alles afgesny word terwyl dit nog heeltemal te nat is om te stroop om sodoende
graanverliese as gevolg van wind te vermy.
5: Die melkery verskaf die melk wat in die kaasfabriek na kaas verwerk word. Dit word in die meeste
supermarkte te koop aangebied.
1
4
5
2
3