57
May 2015
MIKOTOKSIEN GRAAN SWAM
NEWE-EFFEKTE
SUID-AFRIKA
FDA
Fumonisien
Mielies
F. verticillioides
Moontlike karsinogeen vir mense.
Veroorsaak insinkings in die brein
van perde.
Geen wetgewing.
2 ppm vir menslike
gebruik.
5 ppm vir perde en
hase.
Aflatoksien
Grondbone
Mielies
Aspergillus
flavus
asook
A. parasiticus
Kankervormend in mense en diere.
Onderdruk die immuniteitstelsel.
Word verbind met Hepatitis asook
kwasjiorkor.
5 dpm aflatoksien
B1 in grondbone vir
menslike gebruik.
15 dpm totale
aflatoksiene vir alge-
mene gebruik.
15 dpm aflatoksien
B1 in grondbone vir
menslike gebruik.
20 dpm totale
aflatoksiene vir alge-
mene gebruik.
Zearalenoon
Mielies
Koring
F. graminearum
spp.-kompleks
Estrogeen metaboliet wat fertiliteits-
probleme veroorsaak (veral in varke).
Moontlike karsinogeen vir mense.
Geen wetgewing.
Geen wetgewing.
Nivalenol en
Deoksinivalenol
Mielies
Koring
Sorghum
F. graminearum
spp.-kompleks
Nivalenol veroorsaak gestremde
groei, irritasie van die spysvertering-
stelsel en ‘n verlaging in lewergewig
van muise. Geen data rakende mense
is beskikbaar nie.
Deoksinivalenol veroorsaak braking,
diarree, koors en hoofpyn in mens
en dier en verwerping van kos deur
diere.
Geen wetgewing.
1 ppm Don vir mens-
like gebruik.
5 ppm Don vir vark-
voer.
10 ppm Don vir
hoenders.
Geen wetgewing vir
Nivalenol.
TABEL 1: DIE NEWE-EFFEKTE VAN MIKOTOKSIENE EN HULLE VEROORSAKENDE SWAMME IN ONS GRANE.
1: Die wortelstelsel van ‘n gesonde mielieplant (links) en ‘n geïnfekteerde mielieplant (regs).
Foto: Dr Maryke Craven
2: Die swamweefsel van ‘n mielieplant is besig om af te breek as gevolg van ‘n
F. Graminearum
-infeksie.
3: Swambesmetting verswak stamme sodat plante omval in die land.
1
3
2