31
May 2015
TABEL 7: VERTAKKINGSBEGROTING VIR KANOLA – TT-KULTIVAR (MINIMUMBEWERKING) IN DIE SWARTLAND.
TABEL 8: SENSITIWITEITSANALISE VIR KANOLA – SWARTLAND NÁ TOTALE PRODUKSIEKOSTE (R6 845/HA) (NETTO MARGE).
Opbrengs (ton/ha)
1,5
Produsenteprys (R/ton)
R4 400
Bruto produksiewaarde (R/ha)
R6 600
Toegewese veranderlike koste (R/ha)
Saad
R928
Bemesting
R1 453
Spoorelemente
R90
Onkruiddoders
R750
Swamdoders
R70
Insekdoders
R160
Kontrakwerk/grondontledings/kartering
R203
Bemarking
R35
Versekering
R30
Waterkoste
R16
Brandstof
R446
Herstel en onderhoud
R486
Totale toegewese veranderlike koste (R/ha)
R4 667
Bruto marge
R1 933
Vaste koste (R/ha)
R1 065
Depresiasie
R965
Totale produksiekoste (R/ha)
R6 697
Netto marge (R/ha)
-R97
OPBRENGS
PRODUSENTEPRYSE (R/TON)
ton/ha
R4 200
R4 250
R4 300
R4 350
R4 400
R4 450
1,4
-R817
-R747
-R677
-R607
-R537
-R467
1,6
R23
R103
R183
R263
R343
R423
1,7
R443
R528
R613
R698
R783
R868
1,9
R1 283
R1 378
R1 473
R1 568
R1 663
R1 758
Tabel 6
toon die sensitiwiteitsanalise met verskillende produ-
sentepryse en opbrengste van kanola met ‘n totale produksiekoste
van R6 845/ha, soos aangedui in Tabel 5.
Tabel 7
toon die kanolavertakkingsbegroting vir die middel van die
Swartland vir die 2015/2016-produksieseisoen.
Die totale toegewese veranderlike koste vir kanola met ‘n
langtermynopbrengs van 1,5 ton/ha, beloop R4 667/ha. Die totale
vaste koste beloop R1 065/ha en die totale koste van produksie
beloop R6 697/ha.
Vir kanola met ‘n gemiddelde langtermynopbrengs van 1,5 ton/ha
en met ‘n totale produksiekoste van R6 697/ha is die netto marge
-R97/ha.
Tabel 8
toon die sensitiwiteitsanalise met verskillende produ-
sentepryse en opbrengste van kanola met ‘n totale produksiekoste
van R6 697/ha, soos aangedui in Tabel 7.