SA Grain March 2014 - page 87

85
March 2014
PRODUK
14 FEBRUARIE
2014
FEBRUARIE
2013
%
VERANDERING
Sojabone (VSA CIF Rotterdam)
587
596
-2
Sojabone (Brasilië)
556
578
-4
Sonneblomsaad (EU)
485
686
-29
Grondbone (VSA 40/50)
1 330
1 350
-1
Palmolie (Maleisië)
833
828
1
Soja-olie (VSA)
927
1 151
-19
Sonneblomolie (Arg)
887
1 123
-21
Sojakoek (Arg)
590
535
10
Vismeel (Peru)
1 875
2 575
-27
Rand/$
11,01
8,96
23
TABEL 1: BELANGRIKSTE OLIESAADPRYSE ($/TON EN R/TON).
GEWAS
14 FEBRUARIE
2014
14 FEBRUARIE
2013
%
VERANDERING
Sonneblom
6 100
4 926
24
Afgeleide sonneblom
5 815
5 578
4
Sojaboon
6 550
4 610
42
Afgeleide sojaboon
7 305
5 844
25
Soill Kanola
4 600
4 600
0
TABEL 2: PLAASLIKE OLIESAADPRYSE.
TABEL 3: VRAAG EN AANBOD-SYFERS VIR SONNEBLOM EN SOJABONE (TON).
Bron: Oilworld en Reserwebank
Bron: Safex en Graan SA
Bron: NLBR
SONNEBLOM
SOJABONE
2012/2013
WERKLIK
2013/2014
SKATTING
2012/2013
WERKLIK
2013/2014
SKATTING
Aanbod
Openingsvoorraad
232 700
114 434
306 100
175 857
Produsentelewerings
521 100
557 987
623 900
760 195
Invoere
11 800
33 075
300
321
Surplus
6 800
4 377
3 100
2 207
Totale aanbod
772 400
709 873
933 400
938 580
Vraag
Verwerk
652 300
622 990
584 000
747 484
Menslik
1 000
1 139
27 000
26 695
Dierlik
3 000
2 871
144 700
161 279
Pers (olie en koek)
648 300
618 980
412 300
559 510
Onttrek produsente
2 900
2 209
4 600
3 861
Eindverbruiker
3 300
2 808
3 400
2 234
Saad vir plantdoeleindes
2 700
2 893
5 700
5 295
Netto ontvang(-)/stuur(+)
-3 200
1 100
2 300
1 451
Tekort
0
0
0
0
Uitvoere
0
35
157 500
15 406
Totale vraag
658 000
632 035
757 500
775 731
Eindvoorraad
114 434
77 838
175 900
162 849
Verwerk per maand
54 400
51 916
48 700
62 290
Maande voorraad
2,1
1,5
3,6
2,6
Argentinië en Indië te monitor asook die ver-
werking van grondbone in China en Indië.
Plaaslike mark
Die Suid-Afrikaanse sojaboonmark het die
afgelope drie jaar sterk gegroei. Een van
die groot faktore wat ‘n bydrae lewer tot
die groeiende bedryf, is die uitbreiding van
perskapasiteit. In 2012 was die kapasiteit
600 000 ton, in 2014 is die verwagte
perskapasiteit 1 946 000 ton.
Die beweging in vraag het verskeie gevolge,
waarvan een prysbewegings is. Die Safex-
prys het die afgelope jaar nader aan
invoerpariteit beweeg – dit is hoofsaaklik
weens die groter vraag (
Grafiek 1
). Met die
skryf van hierdie artikel was daar reeds lae
voorrade beskikbaar vir die plaaslike mark.
Dit is ook met inagneming daarvan dat twee
van die groot perse nog nie in produksie
was nie.
Volgens die Nasionale Landboubemarkings-
raad (NLBR) is voorrade vir die nuwe seisoen
laer as vir die ou seisoen. Die eindvoorraad
vir die 2012/2013-seisoen was 175 900 ton en
die verwagting vir 2013/2014 is 162 849 ton.
Dit het tot gevolg dat die reserwevoorraad
binne maande verander het vanaf 3,6 tot 2,6,
wat slegs 80 dae se voorraad is (
Tabel 3
).
Hierdie voorraad kan beteken dat dit in
die nuwe seisoen dalk moeilik kan wees
om voorrade vir verwerking te bekom.
Produsente moet dus hierdie geleentheid
gebruik om fisiese kontrakte met van die
verwerkers te sluit. Dit kan moontlik ook in
die toekoms help om premies te beding vir
sojabone.
In die volgende paar maande gaan dit
baie belangrik wees om die wisselkoers
noukeurig dop te hou. Daar is verskeie
faktore wat die wisselkoers gaan beïnvloed
en wat gemonitor moet word (
Grafiek 2
).
Op die internasionale mark sal dit baat om
die tempo van die stimulusverlaging te
monitor. Die plaaslike faktore is politieke
onstabiliteit, mynbedryfstakings en of
daar ekonomiese groei plaasvind. Die ver-
wagting van ekonome is dat die rand swak
gaan bly en nie sommer weer drasties
gaan versterk nie. Desondanks gaan daar
in die kort termyn steeds baie ongestadig-
heid wees in terme van die wisselkoers en
kommoditeitspryse.
Hierdie Oliesade-oorsig word moontlik gemaak deur die
Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust.
SA Graan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,77,78,79,80,81,82,83,84,85,86 88,89,90,91,92,93,94,95,96,97,...124
Powered by FlippingBook