SA Grain March 2014 - page 88

Maart 2014
86
Die rand keer insetpryse op hul kop
d
ie meerderheid van produksie-
insette wat in Suid-Afrika ge-
bruik word, word ingevoer
– nagenoeg 80% van kuns-
misbehoeftes; 99% van land-
bou-chemikalieë en alle groot
landboumasjinerie-items. Selfs die plaaslike
brandstofprys, wat ‘n gereguleerde prys is,
word op invoerpariteitspryse bereken.
Dit bring mee dat hierdie pryse afgelei word
van internasionale pryse en die waarde van
die wisselkoers.
Die wisselkoers het van Januarie 2013 tot
Januarie 2014 met 23% verswak en selfs
verder verswak in Februarie 2014 (
Grafiek 1
).
Dié verswakking in die waarde van die rand
het kommoditeitspryse aan die verkoops-
kant baie positief beïnvloed, maar aan die
aankoopkant het dit en gaan dit nog ‘n groot
negatiewe effek hê.
In hierdie artikel word gekyk na dié effek
wat die wisselkoers op plaaslike insetpryse
gehad het.
Kunsmis
Omdat sowat 80% van plaaslike kunsmis-
behoeftes ingevoer word, kan ‘n mens
verwag dat plaaslike kunsmispryse inter-
nasionale pryse nougeset sal navolg.
OP PLAASVLAK
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
INSET
KUNSMIS
JANUARIE 2013
DOLLAR/TON
JANUARIE 2014
DOLLAR/TON
%
VERANDERING
Ammoniak (Midde-Ooste)
680
439
-35,4%
Ureum (46) (Oos-Europa)
404
352
-12,9%
DAP (VSA Golf)
485
432
-11.0%
Kaliumchloried (CIS)
425
321
-24,6%
Rand/dollar-wisselkoers
8,787
10,836
+23,3%
KUNSMIS
JANUARIE 2013
DOLLAR/TON
JANUARIE 2014
DOLLAR/TON
%
VERANDERING
Ammoniak (Midde-Ooste)
5 971
4 760
-20,3%
Ureum (46) (Oos-Europa)
3 550
3 813
+7,4%
DAP (VSA Golf)
4 262
4 677
+9,7%
Kaliumchloried (CIS)
3 734
3 474
-7,0%
KUNSMIS
FEBRUARIE 2013
DOLLAR/TON
FEBRUARIE 2014
DOLLAR/TON
%
VERANDERING
KAN (28)
5 242
5 540
+5,7%
Ureum (46)
6 259
6 896
+10,2%
MAP
7 902
7 405
-6,3%
Kaliumchloried
7 036
6 889
-2,1%
TABEL 1: GEMIDDELDE INTERNASIONALE KUNSMISPRYSE (DOLLARWAARDE).
TABEL 2: GEMIDDELDE INTERNASIONALE KUNSMISPRYSE (RANDWAARDE).
TABEL 3: GEMIDDELDE PLAASLIKE KUNSMISPRYSE.
Grafiek 1: Rand/dollar-wisselkoers.
Grafiek 2: Ruolieprys: Dollar- versus randwaarde.
-oorsig
1...,78,79,80,81,82,83,84,85,86,87 89,90,91,92,93,94,95,96,97,98,...124
Powered by FlippingBook