

Groei jou wins natuurlik met
DEKALB
®-mielies!
DEKALB
® spog noumet nuwe mieliebasters wat by uitstek geskik is vir
besproeiingsgebiede.
DEKALB
® is sinoniemmet innoverende idees,
uitstekende kiemplasma en saad waarop jy kan vertrou.
Uiters geskik
vir besproeiings-
gebiede
DKC61-90
DKC62-84R
DKC62-80BR GEN
DKC63-53
DKC64-54BR
DKC64-78BR GEN
DKC65-52BR
Kultivars
uppemarketingA16128
Kontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200
of
customercare.sa@monsanto.comDEKALB
®
en Monsanto is geregistreerde handelsname
van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,
Posbus 69933, Bryanston, 2021.
PLANT JOU SUKSES
FOKUS
Graanhanteringsketting
Spesiale
4
1: Mielies word gesny om as kuilvoer verbruik te word.
2: Nadat kuilvoer gesny is, word dit in ‘n vervoerwa wat aan die agter-
kant kan oopmaak, gestort.
3: Nadat dit in die versakkingsmasjien gestort is, word die kuilvoer
meganies in die sak geplaas sodat dit lugdig verseël kan word.
4: Kuilvoer word in silosakke geberg vir latere gebruik. Dit is belangrik
dat die sakke só geberg word dat dit nie maklik beskadig kan word nie.