

JOU VISIE,
ons passie.
R
Grainlink het ‘n netwerk van graansilo’s, deurvoerpunte en verkrygingskantore vir
die hantering, berging en bemarking van jou somer- en wintergraanoes. Verder bied
Senwes se aanlyn basisverhandelingsplatform, Basislink, beide kopers en verkopers
van graan die geleentheid om ‘n premie te beding by ’n spesifieke silo.