

011 317 2000 |
info@kynoch.co.za|
www.kynoch.co.zaNie handeldrywend in die Wes-Kaap nie.
MIELIES
Farmisco (Edms) Bpk.
h/a Kynoch Fertilizer Reg. No. 2009/0092541/07
KynoPlus
TM
is geregistreer as kunsmis groep 1
–
Reg. No. K8024,
KynoPop
TM
Reg. No. K9101,
Mielie OEMFF®
Reg. No. K8702,
Foli-Grande
TM
Reg. No. K8045 en
Foli-Plus
TM
Reg. In proses (Alle produkte is geregistreer onderWet 36 van 1947)
Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien
volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou
mielieplante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het
. Boonop het
jy gemoedsrus, omdat jy weet, met Kynoch op jou plaas van meet af aan, haal jy net die
beste uit jou mielies en is jy verseker van verbeterde doeltreffendheid in graankwaliteit
en opbrengspotensiaal.
Kynoch
– verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.
uppe marketing A13974/SAGNB
MIDDEL
VEGETAT
IEF,
TOPBE
MES
TING
NT
VOOR PLA
LOMSTADIUM
B
VROEË
VEGETATIEF,
ET PLANT
M
KynoPop
TM
:
Vir ‘n vinnige begin en
sterk saailinge.
KynoPlus
TM
-
NPKS-plantermengsel
:
Om gedurende hierdie
stadium in die mielieplant
se lewe ‘n goeie potensiaal
aan te lê.
KynoPlus
TM
en
KynoPlus
TM
-
mengsels:
Effektiewe bemesting
wanneer die voedings-
behoefte van die
mielieplant geweldig
toeneem.
Mielie OEMFF®:
’ n Blaarvoeding om die
effektiwiteit van die
mielieplant te verbeter.
KynoPlus
TM
:
Vir verbeterde stikstof-
doeltreffendheid wat
beskikbare stikstof in die
grond verhoog.
KynoPlus
TM
-
mengsels:
Om stikstof, fosfaat en
kalium doeltreffend in
die grond te sit.
Mielie OEMFF® B16:
Omgedurende stuifmeelstort,
bestuiwing en bevrugting in
die spesifieke voedings-
behoefte te voorsien.
KynoPlus
TM
-mengsels,
Foli-Grande
TM
of
Foli-Plus
TM
:
Het die nodige voeding-
stowwe in, om graanvul
te verbeter.