Background Image
Previous Page  35 / 100 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 35 / 100 Next Page
Page Background

ook ‘n positiewe pH-verandering meebring.

Dit is waarom kalktoediening nie oor die

hoof gesien moet word nie.

Bekalking is veral belangrik na ‘n droë

seisoen, waar daar residuele kunsmisele-

mente in die grond agtergebly het, wat

deur voldoende bekalking aan die plant

beskikbaar gestel kan word.

Produsente word net weer eens gewaarsku

om te onthou dat die toediening van kalk

dalk sommige onkruiddoders in die grond

kan vrystel en dat dit ‘n effek op die gewas

kan hê. Neem dit in ag wanneer gewasse

gekies word.

Vir meer inligting kan Esmond Coen by

083 564 5180 gekontak word.

Figuur 2: Plantbeskikbare voedingstowwe by verskillende pH-waardes.

Vir Inligting Kontak

Noordwes / Vrystaat

Mpumalanga / Limpopo

KwaZulu-Natal / OVS / Oos-Kaap

Louis Pearson: 079 079 5857

Lambert Blom: 082 786 6875

Albert Kriek: 082 824 5442

Hier by Link Seed streef ons na

volhoubare kwaliteit en diens, gefokus op

kliënte tevredenheid

Ons leuse is steeds Kwaliteit en Diens

Kontak ons gerus om jou saadbehoefte

aan te spreek hierdie plantseisoen

Hoofkantoor

Piet Herbst: 082 558 1766

linkseed@linkseed.co.za