VERHOOG JOU DIERE SE PRODUKSIE
MET MOLATEK SE BEESLEK-PRODUKREEKS.
:RHRLS 4VSH[LR I` ;LS!
-HRZ!
, WVZ! TVSH[LR'[ZI JV aH ^^^ TVSH[LR JV aH
7YV[L{LUSLR 9LN 5Y =
5HTPIPw 5 --
+Y`]LSK 9LN 5Y =
2VUKPZPLSLR 9LN 5Y =
5HTPIPw 5 --
4LLZ[LY
9LN 5Y = 5HTPIPw 5 --
>LUSLR° 9LN 5Y =
5HTPIPw 5 --
3PJR 4P_ 9LN 5Y = LU >PU[LY]LSKRVUZLU[YHH[ 9LN 5Y =
5HTPIPw 5 --
>L[
]HU
PROTEÏENLEK 40
• ’n Hoëkwaliteit proteïenaanvulling met minerale en
spoorminerale vir beeste om weidingstekorte op winterveld
aan te vul, veral geskik vir soeter grasveldstreke.
DRYVELD 46
• ’n Proteïen-spoormineraal-aanvulling om die eetlus van beeste
op droë weidings te stimuleer vir verbeterde prestasie.
KONDISIELEK
• ’n Ekonomiese proteïen-spoormineraalaanvulling vir beeste en
skape op winterveld, mielie-oesreste of laekwaliteit ruvoer.
MEESTER 20
• ’n Uitstekende, veelsydige proteïen-energie-aanvulling vir
produserende diere, sowel as die uitgroei van jong diere
op groenweidings.
WENLEK 50
• Spesiaalgeformuleer om proteïene, minerale en spoorminerale
op winterveld aan te vul en is veral geskik vir suurveld-
toestande.
LICK MIX 87
• ’n Proteïen-spoormineraalkonsentraat vir verhoogde inname en
vertering van droë materiaal met lakserende eienskappe wat
droë galsiekte help voorkom.
WINTERVELDKONSENTRAAT
• So geformuleer dat dit vermeng kan word vir beesoorgangs-,
-onderhouds- en produksielekke onder ’n wye verskeidenheid
omstandighede volgens voedingsbehoeftes van diere, tipe
weiding en kwaliteit.
uppe marketing A10896
Gesonder beeste vir ’n groter
opbrengs op jou belegging!