Baie geluk aan Zirk Jansen, van Lyden-
burg, wie se foto van ‘n kalfie wat aan
sy ma suip, vir hom R1 000 kontant
losgeslaan het in ons Meimaand-kom-
petisie.
Besoek dié webtuiste vir wenke oor
hoe om mooier foto’s te neem.
AKTUEEL
Fotokompetisie
Wenke om mooier
foto’s te neem
K
yk jou onderwerp in die oë. Lê op jou maag as jy moet,
of staan op iets om hoogte te verkry, maar maak seker
dat die kamera op dieselfde vlak is as die oë van die per-
soon of dier wat jy afneem.
Beweeg nader. As jou onderwerp nie so groot is nie, beweeg altyd
‘n paar treë vorentoe, maar jy moenie nader as drie treë aan jou
onderwerp staan nie.
Bron:
www.lekkerkampplekke.co.zaSA GRAAN/GRAIN
REDAKSIE
Die derde plek gaan aan die foto van Ronel Sutherland van Hopetown.
“Die herfskleurige boom is net die voorloper van ‘n koue winter wat
voorlê vir mens en dier op die plaas.”
Tiani Claassen van Reitz se foto “Die belofte aan die einde van die
dag...” het aan haar ‘n tweede plek besorg.
3
de
2
de