2015/YMAIZE/A/03A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Diversifikasie is ’n goeie strategie vir risikobestuur.
Ons voortreflike geelbasterpakket bevat verskeie
groeiklasse en agronomiese eienskappe ten einde
die beste opbrengs op jou belegging te lewer. Maak
seisoen vir seisoen op PANNAR se geelbasters
staat vir jou sukses.
“
Risiko
”
is
’
nwoord
wat geen boer wil
hoor nie; daarom
werk ons hard
daaraan omdit
uit te skakel.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
Rudi du Toit (ploegmeester), links, by Janco Joubert van
Thabazimbi (15 jaar) – derde plek; Richard Venema van Tarlton
(18 jaar) – junior kampioen; Armando Varela van Polokwane
(11 jaar) – tweede plek; en Susan du Toit (Tubestone).
Die uiteindelike wenner in die senior ploegkompetisie,
Mannie Varela van Polokwane, wys sy slag.
Hier staan die drie manne wat die eerste drie plekke in die
senior ploegkompetisie behaal het by die organiseerders en
borge. Op die foto is Ettienne du Toit (REMA Tip Top – een
van die borge), Rudi du Toit, Mannie Varela van Polokwane
(eerste plek), Robert Venema van Tarlton (tweede plek),
Paul Vorster van Hennenman (derde plek) en Susan du Toit.
Robert en Paul gaan vanjaar aan die Wêreld Ploegkampioen-
skappe in Denemarke deelneem.
15
Vervolg op bladsy 17
Ploegkompetisie
‘n Paar van die deelnemers aan die senior ploegkompetisie van
Vrydag, 15 Mei 2015, aan die werk. Tydens die Graan SA, BKT en
Tubestone Ploegkompetisie wat weer vanjaar by NAMPO gehou
is, is daar onder meer gekyk na hoe reguit daar geploeg word; die
sooie moet eweredig wees; al die organiese materiaal moet bedek
(omgeploeg) wees; daar mag geen ongeploegde grond en geen
trekkerwielmerke of gate wees nie.