2015/WMAIZE/A/01A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
PANNAR bestee baie tyd en moeite aan uitgebreide
navorsingsprogramme om jou te help om die hoë
opbrengste te verseker wat nodig is om jou
vooruitstrewende boerdery in stand te hou. Soos
ons witbasterpakket is dit ’n seker keuse vir goeie
risikobestuur en optimale opbrengste.
Jy neemgeen
kortpaaiemet jou
boerdery nie; ons
sal ook nie.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
Johan en Fransi van Wyk (Bothaville) het by Graan SA se ledelokaal
kom kuier. Johan is die seun van Hannes van Wyk – die heel eerste
Oesdag is in 1967 op sy plaas, Donkerhoek, net buitekant Bloem-
fontein, gehou.
Ingo, Michael en Nikki Hinze van Piet Retief het ‘n lafenis in
Graan SA se ledelokaal kom soek, want stroperkoop is nie perde-
koop nie!
Die ledelokaal het aan Graan SA-lede ‘n rusplek gebied vir
moeë voete. Hercules Dreyer, Alet, Buks en JJ van Wyk (almal
van Wolmaransstad) is gereed om hul volgende NAMPO-sessie
aan te durf.
Woema vir die dag! Hugo en Suné Nolter van Potchefstroom
het die heerlike eetgoed in die ledelokaal geniet.
13
Vervolg op bladsy 14
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Vervolg van bladsy 11