WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
2013/2014-bemarkingsjaar:
‘n Jaar van rekords vir SA
9,3 miljoen ton
– die grootste hoeveelheid
mielies
tot nog toe
is in ons binneland verbruik.
3,1 miljoen ton
– Die menslike gebruik van
koring
het ‘n rekord-
vlak bereik.
94 475 ton
– ‘n rekord tonnemaat
sonneblomsaad
wat ingevoer is.
25 812 ton
grondbone
is tot grondboontjiebotter verwerk
– ‘n rekord hoeveelheid oor die afgelope 16 jaar.
In 2005/2006 het Suid-Afrika 61 000 ton sojabone per jaar gepers.
Agt jaar later is daar ‘n rekord 61 842 ton
sojabone
per maand verwerk.
Die huidige verwerkingstempo vir die 2014/2015-bemarkingsjaar is
voorlopig 80 784 ton.
Vir
kanola
sal dit as ‘n algehele rekordjaar bekend staan. Kanola
se produsentelewerings het oor drie seisoene verdriedubbel tot ‘n
rekord 127 836 ton.
Bron: SAGIS 2014
Graanboerdery is nie
vir sissies nie, maar is
so broodnodig om die
nasie te voed!
– Louw Steytler, voorsitter van Graan SA, in
Perspektief Nuusbrief
van 10 November 2014
“
“
Klimaat en graanpryse is nie naastenby al jakkalse wat die spreekwoordelike wingerd bedreig nie. Graanboere gaan 2015 in
met ‘n handvol makro-uitdagings – en met nagmuise wat in die Noord-Vrystaat kop uitsteek as die “kersie op die koek”.
Climate and grain prices aren’t nearly the only storm clouds looming on the horizon. Grain producers step into 2015 with
a handful of macro challenges – and with gerbils rearing their heads in the Northern Free State as the “cherry on top”.
7
January 2015
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
New website
Take a look at the new South African Herbicide Research Initia-
tive (SAHRI)’s web site – launched on 17 November last year.
Visit
www.up.ac.za/south-african-herbicide-resistance-initiative-
and-best-agricultural-practices-at-
up
. SAHRI is assisting the South
African agricultural sector by dis-
tinguishing between “real” and
“apparent”
weed
resistance
through proper research.