Grafiek 1: ‘n Vergelyking van die vyfjaar pers- en prysindeks vir sonne-
blomsaad.
Grafiek 3: ‘n Vergelyking tussen die prysindeks vir sonneblomsaad en
sojabone vir die afgelope vyf jaar (November tot Oktober) teenoor die
November/Oktober 2013/2014-periode.
Grafiek 2: ‘n Vergelyking tussen die persindeks vir sonneblomsaad en
sojabone vir die afgelope vyf jaar (November tot Oktober) teenoor die
November/Oktober 2013/2014-periode.
Soos Grafiek 2 ‘n aanduiding gee van die pers van sojabone en son-
neblomsaad, gee Grafiek 3 ‘n aanduiding van pryse.
Volgens die vyfjaar-prysindeks behaal sojabone bogemiddelde
pryse vanaf Julie tot Oktober en dan weer gedurende Desember en
Januarie. Sonneblomsaadpryse bereik bogemiddelde prysvlakke
gedurende September, Oktober, November, Desember en Januarie
(
Tabel 2
).
Opsomming
Sojabone behaal normaalweg gedurende Februarie, Maart, April,
Mei en Junie ondergemiddelde pryse, terwyl die perstempo daar-
van gedurende November, Desember, Januarie, Februarie en Maart
laag is. Sommige verwerkers gee wel voorkeur aan die pers van soja-
bone bo sonneblomsaad gedurende Januarie en dit kan sojaboon-
pryse ondersteun. Die prysing van ou seisoen sojabone gedurende
Januarie kan dus ‘n goeie oorweging wees. Pryse bereik normaal-
weg ondergemiddelde prysvlakke vir beide sojabone en sonne-
blomsaad ná Februarie.
Sonneblomsaadpryse bly egter onnodig lank onder oesdruk tot
en met Augustus, terwyl die pers en vraag na sonneblomsaad op
‘n vroeër stadium skerp toeneem. Die persvolume vir sonneblom
is gedurende Desember en Januarie ondergemiddeld. Sommige
verwerkers gee egter voorkeur aan die pers van sonneblomsaad
gedurende Desember en die prysing van ou seisoen sonneblom-
saad kan nog gedurende Desember en Januarie oorweeg word.
PERSVOLUME NOV DES JAN FEB MRT APR MEI
JUN JUL AUG SEP OKT
Persvoorkeur
Sonne-
blom
Soja
Soja
Soja Sonne-
blom
Soja
Sonne-
blom
Bogemiddeld
Soja
Soja
Soja
Soja
Soja
Soja
Soja
Bogemiddeld
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
PRYS
NOV DES JAN FEB MRT APR MEI
JUN JUL AUG SEP OKT
Bogemiddeld
Soja
Soja
Soja
Soja
Soja
Soja
Bogemiddeld
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
Sonne-
blom
TABEL 1: SONNEBLOMSAAD WORD TEEN BOGEMIDDELDE VLAKKE VANAF MEI TOT NOVEMBER GEPERS.
TABEL 2: MAANDE WAARIN BOGEMIDDELDE PRYSVLAKKE BEHAAL WORD.
Markkrag verwys na ‘n onderneming
se vermoë om pryse tot onder ‘n
sekere prysvlak te laat daal en dit
te handhaaf onder heersende
mededingingstoestande. Die toe-
passing van markkrag kan egter tot
verlaagde uitsette en ‘n verlies aan
ekonomiese welvaart lei.
13
January 2015