Background Image
Previous Page  19 / 52 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 19 / 52 Next Page
Page Background

AKTIEWE

BESTANDDEEL

FORMULERING

GEWASSE WAARIN

GEREGISTREER

TYD VAN TOEDIENING

WEERSTAND-

STATUS

MEGANISME VAN

WERKING GROEP

Bromoxynil

1

450 gram per liter

Gars, hawer, lusern

en koring

Slegs in tenkmengsel met

iodosulfuron-methyl-sodium/

mefenpyr-diethyl of iodo-

sulfuron-methyl-sodium/

mesosulfuron-methyl/

mefenpyr-diethyl is daar

onderdrukking van kiesie-

blaar. Dien na-opkoms toe

voor drieblaar-stadium van

onkruid

Nee

C

3

& M

Bromoxynil/pyrasul-

fotole

210/37,5 gram per

liter

Gars en koring

Dien na-opkoms toe tussen

vier- en sesblaar-stadium van

onkruide

Nee

F

2

, C

3

& M

Carfentrazone-ethyl

400 gram per kilo-

gram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe saam

met MCPA en metsulfuron

methyl of chlorsulfuron wan-

neer gewas in groeistadiums

sewe tot 13 is

Nee

E

Florasulam/flumet-

sulam

75/100 gram per liter Hawer en koring

Dien na-opkoms toe voor

die vierblaar-stadium van

onkruid

Nee

B

Glufosinate-ammo-

nium

200 gram per liter

Meeste landbousitu-

asies

Dien toe as nie-selektiewe

middel waar benodig

Nee

H

Glyphosate

360/450/480/510

gram per liter

680/700/710 gram

per kilogram

Meeste landbousitu-

asies

Voorsaai – beheer op kiesie-

blaar wisselvallig

Nee

G

Imazamox

40 gram per liter

Kanola, klawers,

lusern, peulgewas-

weidings en medics

Dien na-opkoms toe op

aktief-groeiende onkruid –

slegs op Clearfield-kanolakul-

tivars – tussen 5 cm en 15 cm

deursnee van plant

Nee

B

Iodosulfuron-

methyl-sodium/

mefenpyr-diethyl

50/150 gram per

kilogram

Gars en koring

Slegs in tenkmengsel met

bromoxynil word kiesieblaar

onderdruk – nie beheer nie.

Dien na-opkoms toe wanneer

onkruid in twee- tot vierblaar-

stadium is

Nee

B

Iodosulfuron-me-

thyl-sodium/meso-

sulfuron-methyl/

mefenpyr-diethyl

30/30/90 gram per

kilogram

Koring

Dien na-opkoms toe wanneer

onkruid in twee- tot vierblaar-

stadium is

Nee

B

Paraquat

200 gram per liter

Alle gewasse

Voorsaai

Nee

D

Paraquat/diquat

120/80 gram per liter Alle gewasse

Voorsaai

Nee

D

Pyroxsulam

45 gram per liter

Koring

Dien na-opkoms toe slegs as

tenkmengsel met florasulam/

flumetsulam

Nee

B

Simazine

500 gram per liter

Kanola

Dien vooropkoms toe direk

na-plant in goed voorbereide

saadbed – slegs op triasien

bestande kanolakultivars

– wisselvallige beheer op

kiesieblaar

Nee

C1

Sulfosulfuron

750 gram per kilo-

gram

Koring

Dien na-opkoms toe in tenk-

mengsel met florasulam/flu-

metsulam wanneer onkruid in

een- tot vierblaar-stadium is

Nee

B

Triasulfuron

750 gram per kilo-

gram

Gars, hawer en

koring

Dien na-opkoms toe teen

voorgeskrewe dosis as on-

kruide laer as 5 cm is

Nee

B

TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN KIESIEBLAAR.

1

Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.

NB: Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode. Maak seker dat afwisseling geskied tussen

meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien gaan

word, voorkom.

17

January 2015