Maand
Tipe lek
Koeie/Bulle
Vervangingsverse
(agt tot twaalf maande)
Tollies
(agt tot twaalf maande)
Januarie
Somerlek
Februarie
Somerlek
Maart
Oorgangslek
April
Oorgangslek
Mei
Oorgangslek
Junie
Winterlek
Produksielek
Produksielek
Julie
Winterlek
Produksielek
Produksielek
Augustus
Winterlek
Produksielek
Produksielek
September
Winterlek
Produksielek
Produksielek
Oktober
Winterlek
Produksielek
Produksielek
November
Somerlek
Produksielek
Produksielek
Desember
Somerlek
Produksielek
Produksielek
Tipiese lekinname:
Somer sout-fosfaatlek
100 g - 240 g/bees/dag
Oorgangslek
10% - 20% RP
200 g - 800 g/bees/dag
Winterlek
40% - 50% RP
400 g - 600 g/bees/dag
Produksielek
25% - 30% RP
1 000 g - 1 500 g/bees/dag
Voorbeeld van ‘n basiese lekprogram vir die Sentrale Vrystaat (Oostelike Hoëveld kan ‘n maand
vroeër begin)
(Pietman Botha, Landboukonsultant en Izak du Plessis, Senwes)
G
RAANGIDS
2014
114
Algemene riglyne met betrekking tot beeste
Vervolg van bl. 112