G
RAANGIDS
2014
112
Algemene riglyne met betrekking tot beeste
Kleinraam
Mediumraam
Grootraam
Klas
Gewig GVE
Gewig GVE
Gewig GVE
Bul
600
1,36
600
1,38
650
1,63
Koei, droog (drie jaar)
400
1,01
450
1,13
500
1,27
Koei, droog (volwasse)
500
1,1
525
1,21
550
1,32
Koei, dragtig (drie jaar)
400
1,01
450
1,13
500
1,27
Koei, dragtig (volwasse)
500
1,10
525
1,21
550
1,32
Koei, met kalf (drie jaar)
400
1,22
450
1,40
500
1,66
Koei, met kalf (volwasse)
500
1,42
525
1,55
575
1,82
Speenkalf
180
0,44
200
0,53
225
0,64
Os (18 maande)
300
0,75
350
0,90
400
1,09
Os (volwasse)
490
1,10
550
1,22
585
1,33
Vrywillige daaglikse droëmateriaalinname
(DMI)
Meissner
et. al.
(1983) werk op ‘n gemiddelde
DMI van 2,5% van liggaamsmassa vir groeiende
diere. Indien voginhoud en vermorsing van hooi
ingereken word, is die gemiddelde ruvoerin-
name (hooi) ongeveer 3,0% van liggaams-
massa.
Vir lakterende diere is die gemiddelde DMI
3,0% (2,7% - 3,3%) van liggaamsmassa. Indien
voginhoud en vermorsing van hooi ingereken
word, is die gemiddelde ruvoerinname (hooi)
ongeveer 3,5% van liggaamsmassa.
Riglyne ten opsigte van aangeplante weidings-
bestuur
(Suzette Smalberger, Omnia)
Produksie:
Ruvoerproduksie is ongeveer 1 ton droë ma-
teriaal per 100 mm reën 1 kg vleis (groeiende
diere) word per hektaar per millimeter reën
geproduseer.
Hoeveelheid voedingstowwe verwyder per ton droë
materiaal indien gehooi en verwyder:
N 20 kg - 25 kg N per ton droë materiaal
P 1,2 kg fosfaat per ton droë materiaal
K 15 kg kalium per ton droë materiaal
Ideale grondontleding by vestiging:
pH (KCI):
>4,5 - 5,5
Suurversadiging:
<10%
Optimale P:
>20 mg/kg (Bray 1)
Optimale K:
100 mg/kg - 150 mg/kg
Bemes voldoende:
Bemes eerder kleiner oppervlaktes in ‘n spesi-
fieke jaar voldoende as om minder kunsmis
oor die hele land toe te dien. Hierdie beginsel
is spesifiek op N-bemesting van toepassing en
is veral belangrik by weidings wat nie gereeld
bemes word nie.
Basiese norme vir die hoeveelheid koeie wat ‘n plaas met ‘n drakrag van 100 GVE met
verskillende produksiestelsels kan dra:
(
Pietman Botha, Landboukonsultant en Izak du Plessis, Senwes)
Speenkalfstelsel
een mediumraam koei = 1,4 GVE = 71 koeie vir die plaas
Tollestelsel (18 maande)
een mediumraam koei = 1,7 GVE = 58 koeie vir die plaas
Osstelsel (30 maande)
een mediumraam koei = 2,2 GVE = 45 koeie vir die plaas
Vervolg op bl. 114
GVE vir verskillende raamgrootte beeste (Meissner
et.
al
., 1983)