Graangids 2014 - page 118

Kategorisering van rooivleis
Ouderdom
Klas
0 tand
A
1 - 2 tand
AB
3 - 6 tand
B
Meer as 6 tand
C
Vetheid
Klas
Geen vet
0
Baie maer
1
Maer
2
Medium
3
Vet
4
Matig oorvet
5
Uitermatig oorvet
6
Bouvorm
Klas
Baie plat
1
Plat
2
Medium
3
Rond
4
Baie rond
5
Beskadiging
Klas
Gering
1
Matig
2
Erg
3
Geslag
Die karkas van ‘n ram of ‘n bul asook van
‘n hamel, ‘n kapater of ‘n os wat tekens van
laat-kastrasie toon van die AB-, B- of C-
ouderdomsklasse, word geïdentifiseer.
% vleis*
mm**
Klas
≥70
≤12
P
68 - 69
13 - 17
O
66 - 67
18 - 22
R
64 - 65
23 - 27
C
62 - 63
28 - 32
U
≤61
>32
S
* Geen spesifikasie ten opsigte van % vleis vir
Ru, speenvark (≤20 kg) en worsvark
(≥100,1 kg) nie.
** In geval van Intraskoop.
VETDIKTE**
% VLEIS*
Slegs in die geval van die Hennessy-
klassifiseringsapparaat.
* Gemeet tussen die tweede- en derde-laaste rib,
45 mm vanaf die karkasmiddellyn.
Bouvorm
Klas
Baie plat
1
Plat
2
Medium
3
Rond
4
Baie rond
5
Bouvorm
Klas
Gering
1
Matig
2
Erg
3
Geslag
Die karkas van ‘n beer, asook van ‘n burg
wat tekens van laat-kastrasie toon, word
geïdentifiseer.
Klassifikasie-eienskappe van:
Bees-, lam-, skaap- en bokvleis
Klassifikasie-eienskappe van:
Varkvleis
1...,108,109,110,111,112,113,114,115,116,117 119,120,121,122,123,124,125,126,127,128,...174
Powered by FlippingBook