Merke vir klassifikasie-eienskappe op:
Bees-, lam-, skaap- en bokvleis
Merke vir klassifikasie-eienskappe op:
Varkvleis
Eienskap
Merk
Waar op die karkas
Bouvorm
(1 - 5)
Bv.
Klas 3
Een merk op elke sy.
Beskadiging*
(1 - 3)
<1>
<2>
<3>
Met inagneming van die deel
wat beskadig is, slegs een merk
op elke sy.
Geslag
MD
Een merk op elke sy.
* Beskadiging, indien dit voorkom, word vir die betrokke areas, naamlik B (boud), L (lende)
en F (voorkwart), op ‘n skaal van 1 - 3 beskryf.
Bron: SAMIC •
3
Eienskap
Merk
Waar op die karkas
Ouderdom
Vir beeskarkasse ‘n merk op
elke kwart.
(A, AB, B, C)
B
C
Vetheid*
Bv.
Vir lam-, skaap- en
bokkarkasse slegs een (0 - 6)
klas 3-merk op die karkas.
(0 - 6)
Klas 3
Bouvorm
(1 - 5)
Bv.
Vir beeskarkasse ‘n merk op
elke sy. Vir lam-, skaap- en
bokkarkasse slegs een merk op
die karkas.
Klas 3
Beskadiging**
<1>
Met inagneming van die
deel wat beskadig is, vir
beeskarkasse ‘n merk op
elke sy. Vir lam-, skaap- en
bokkarkasse slegs een merk
op die karkas.
(1 - 3)
<2>
<3>
Geslag
MD
Vir beeskarkasse ‘n merk op
elke sy. Vir lam-, skaap- en
bokkarkasse slegs een merk
op die karkas.
AB
A
C
3
3
* In die geval van ‘n skaapkarkas met ‘n vetstert, ‘n dubbelafdruk van die merk.
** Beskadiging, indien dit voorkom, word vir die betrokke areas, naamlik B (boud), L (lende) en
F (voorkwart), op ‘n skaal van 1 - 3 beskryf.
2014
107
G
RAANGIDS