FOKUS
Grondbone
Spesiale
Februarie 2016
28
ONKRUIDDODERS GESPUIT OP GRONDBONE
MIELIES KORING GARS
HAWER
PRODUKNAME*
AKTIEWE BESTANDDEEL
WAGPERIODE (MAANDE)
Harness/Relay Super/ Wenner/Guardian S Acetochlor
0
0
0
0
Lasso Micro/Alanex/Alachlor
Alachlor
0
0
0
0
Basagran/Hornet
Bendioxide
0
0
0
0
Focus Ultra
Cycloxydim
1
1
1
1
Strongarm
Diclosulam
10
5
5
5
Frontier Optima
Dimethenamid-P
0
0
0
0
Fusilade Forte
Fluazifop-p-butyl
3
3
3
3
Bateleur Gold
Flumetsulam/S-metolachlor
0
3
Broadstrike/Laurel/Torpedo
Flumetsulam/S-metolachlor
0
3
Hammer/Mallet/Quate
Imazethapyr
20
6
Co-pilot
Quizalofop-p-ethyl
1,5
1,5
Pantera
Quizalofop-p-tefuryl
1,5
1,5
Dual Gold/Metagan Gold
S-metolachlor
0
0
0
0
Rifle/Trifluralin/Triflux
Trifluralin
12
12
12
12
TABEL 2: WAGPERIODES VAN VERSKILLENDE OPVOLGGEWASSE WAAR SEKERE ONKRUIDDODERS OP GRONDBONE TOEGEDIEN IS.
TABEL 3: WAGPERIODES VAN VERSKILLENDE OPVOLGGEWASSE WAAR SEKERE ONKRUIDDODERS OP MIELIES TOEGEDIEN IS.
* Nie ‘n volledige lys van alle produkte nie, raadpleeg
A guide to the chemical control of weeds in South Africa
. A CropLife South Africa Compendium. Saamgestel deur
Kathy van Zyl. Gepubliseer deur AVCASA (
info@cropsolutions.co.za ).
* Nie ‘n volledige lys van alle produkte nie, raadpleeg
A guide to the chemical control of weeds in South Africa
. A CropLife South Africa Compendium. Saamgestel deur
Kathy van Zyl. Gepubliseer deur AVCASA (
info@cropsolutions.co.za ).
ONKRUIDDODERS GESPUIT OP MIELIES
SONNEBLOM DROËBONE GRONDBONE
PRODUKNAME*
AKTIEWE BESTANDDELE
WAGPERIODES (MAANDE)
Wenner/Gaurdian S
Acetochlor
0
0
0
Sorgomil/Primagram/
Gardomil Gold
Atrazine, terbuthylazine,
S-metolachlor-mengsels
18
18
18
Camix Plus
Atrazine/mesotrione/S-metolachlor
9
9
9
Armadillo/Caravelle/Corvett
Atrazine/sulcotrione
3
3
3
Frontier Optima
Dimethenamid-P
0
0
0
Broadstrike/Torpedo
Flumetsulam
5
0
0
Bateleur Gold
Flumetsulam/S-metolachlor
5
0
0
Halex (RR-mielies)
Glyphosate/mesotrione/
S-metholachlor
9
9
9
Servian/Hornet/Cyprex/Crown
Halosulfuron
13
3
24
Cantron/Callisto
Mesotrione
9
9
9
Campus
Topramezone
6
6
6
Stellar Star
Topramezone/dicamba
6
6
6
Onkruiddoders in wisselboustelsel
Waar grondbone in ‘n wisselboustelsel geplant word, moet pro-
dusente seker maak van die wagperiodes van elke produk. In
Tabel 2
en
Tabel 3
is gepoog om die wagperiodes van sekere pro-
dukte, wat geregistreer is vir gebruik op spesifieke gewasse, op te
som. Wisselbou met ander gewasse kan ook as ‘n beheerstrategie
gebruik word vir siektes wat moontlik in grondbone kan voorkom.
‘n Produsent moet dus kophou van watter onkruiddoders op watter
lande gespuit word en watter gewasse waar geplant is. ‘n Ordentlike
stelsel van rekordhouding van waar alle onkruiddoders gespuit is,
teen watter dosisse en op watter lande, is van groot waarde wanneer
wisselbou toegepas moet word. Wanneer dosisse aangepas word,
of selfs gehalveer word, is dit nie ‘n aanduiding dat die wagperiodes
ook aangepas (gehalveer) kan word nie. Onkruiddodermolekules kan
vir lang tye in die grond aktief bly en wanneer genoeg vog in die
grond is, of selfs wanneer kalk weer in die grond ingewerk word, kan
van daardie molekules aktief raak en nog steeds skade aan gewasse
veroorsaak.
Speel maar liewer veilig en hou by voorgeskrewe wagperiodes, veral
wanneer daar vanaf mielies na peulgewasse oorgeskakel word.
Vir enige verdere navrae, kontak vir dr Elbé Hugo
(
HugoE@arc.agric.za )of me Marlene van der Walt
(
VdwM@arc.agric.za )by 018 299 6100.
Onkruidbeheer in ‘n wisselboustelsel met grondbone