Verwag meer
Bellis
®
Reg. Nr L7817 Wet No. 36 van 1947.
•
Aktiewe bestanddele: F500
®
128 g/
l
Boscalid 252 g/kg Versigtig.
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk
•
852 Sestiende Straat, Midrand, 1685
•
Posbus 2801, Halfweghuis, 1685
Bellis
®
nou geregistreer op sonneblomme!
Bellis
®
–
Die
AgCelence
®
-oplossing
vir sonneblomme, wat jou addisionele
gewasbeskermingsvoordele bied.
Kry die beste opbrengs op belegging.
• Hoër opbrengs
• Uitstekende siektebeheer
• Verhoogde produksie
• Verhoogde weerstand teen stremming
Verseker gemoedsrus met uitstekende
siektebeheer.
•
Betroubare en effektiewe werking
– Die vervoer binne-in die plant bied
omvattende beskerming
– Vinnige opname en verspreiding in
die blare
•
Weerstandbeheer
– Kenmerkende dubbel metode van
werking met die kombinasie van
Boscalid
en
F500
®
Geteikende swamsiektes sal effektief deur
Bellis
®
beheer word, wat vir jou hoër kwaliteit
gewasse en verhoogde opbrengs op belegging
sal verseker.
uppe marketing A11956/SAG
Aanbeveling:
Dosis per ha: Bellis® 600 tot 800 g
Toediening en tyd van toediening:
’n Maksimum van twee
toedienings per seisoen. Eerste toediening teen BBCH 16-18
(6-8 blare ontvou), die tweede toediening teen BBCH 61 (begin
van blom).
Vir meer inligting besoek die BASF Gewasbeskermings-webblad –
www.agro.basf.co.za aBellis
®
,
F500
®
,
Clearfield
®
en
AgCelence
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.
•
F500
®
– Pyraclostrobin.
Sonneblomland:
Behandel met
Bellis
®
(regs bo), in vergelyking met
die onbehandeld, wat hoë siekte infeksie toon (links onder)
Tel: +27 11 203 2400
•
Faks: +27 11 203 2461
•
Webblad:
www.agro.basf.co.za•
Mobielewebblad: m.agro.basf.co.za.
Sonneblomme opbrengsresultaat -
Clearfield
®
saadvariëteit
Bron: BASF interne proewe 2013/2014 - Bellis
®
2 x 600 g / ha
2
2.2
2.4
2.6
3
2.8
3.2
T / ha
Bellis
®
Onbehandeld
Tot en met
R2500
/ ha
ROI:
Bron: BASF interne proewe 2013/2014 - Bellis
®
2 x 600 g / ha
2
2.2
2.4
2.6
3
2.8
3.2
T / ha
Bellis
®
Onbehandeld
Sonneblomme opbrengsresultaat – Konvensionele
saadvariëteit
3.4
met 50%
opbrengs-
verhoging
Tot en