Stropers en stropertafels se lewensduur is op 4 000 uur bereken en jaarlikse gebruik op 300 uur
Selfaangedrewe spuite se lewensduur is op 5 000 uur bereken en jaarlikse gebruik op 400 uur
Skrootwaardes van stropers en -tafels asook selfaangedrewe spuite is 10% van die aankoopprys
Waardevermindering per uur is die aankoopprys min die skrootwaarde gedeel deur die lewensverwagting
Rente is bereken teen 10,5% van die gemiddelde belegging gedeel deur die uur per jaar gebruik
Versekering en lisensiekoste is bereken teen 1,75% van die gemiddelde belegging gedeel deur die uur per jaar gebruik
Herstelwerk is by stropers en -tafels gebruik teen 40% van die aankoopprys gedeel deur die lewensverwagting in uur
Herstelwerk is by selfaangedrewe spuite gebruik teen 60% van die aankoopprys gedeel deur die lewensverwagting in uur
AKSIE
STROPER
STROPER
STROPER
SELFAANGEDREWE
SPUIT
Drywingvereiste
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Nuwe prys vir stroper
3 925 000,00
3 925 000,00
3 925 000,00
3 150 000,00
kW
239,00
239,00
239,00
121,00
Waardevermindering
883,13
883,13
883,13
567,00
Versekering- en lisensiekoste @ 1,75% per jaar
125,93
125,93
125,93
75,80
Rentekoste @ 10,5% per jaar
755,56
755,56
755,56
454,78
Totale vaste koste
1 764,62
1 764,62
1 764,62
1 097,58
Herstel- en onderhoudskoste
392,50
392,50
392,50
378,00
Brandstofkoste @ R13/liter
559,26
559,26
559,26
283,14
Totale veranderlike koste
951,76
951,76
951,76
661,14
Totale trekkerkoste per uur
2 716,38
2 716,38
2 716,38
1 758,72
STROPERTAFELKOSTES PER UUR
AKSIE
MIELIETAFEL
KORING/SOJA
FLEXTAFEL
SONNE-
BLOMTAFEL
Implement gebruik
8-ry 0,91 m rye
9 m
8-ry 0,91 m rye
Gemiddelde nuwe implementprys
812 500,00
615 000,00
450 000,00
Gemiddelde gebruik (uur per jaar)
300,00
300,00
300,00
Lewensduur (uur)
4 000,00
4 000,00
4 000,00
Waardevermindering
182,81
138,37
101,25
Versekeringskoste @ 1,75% per jaar
26,07
19,73
14,44
Rentekoste @ 10,5% per jaar
156,41
118,39
86,63
Totale vaste koste
365,29
276,49
202,32
Herstel- en onderhoudskoste
81,25
61,50
45,00
Totale veranderlike koste
81,25
61,50
45,00
Totale stropertafelkoste per uur
446,54
337,99
247,32
TOTALE AKSIE KOSTE PER UUR
3 162,92
3 054,37
2 963,70
1 758,72
Werkspoed (km/uur)
7,00
7,00
7,00
12,00
Werkswydte
7,20
9,00
7,20
24,00
Effektiwiteit
0,80
0,80
0,80
0,75
Hektaar bewerk per dag (10 uur)
40,32
50,40
40,32
216,00
Werkstempo (uur/ha)
0,25
0,20
0,25
0,05
TOTALE AKSIE KOSTE PER HEKTAAR
784,45
606,02
735,04
81,42
TOTALE KOSTE PER HEKTAAR BEWERK
784,45
606,02
735,04
81,42
Liter diesel/ha
10,67
8,54
10,67
1,01
Rand herstelwerk/ha
117,50
90,08
108,51
17,50
Stroper of spuitkoste/ha
673,71
538,96
673,71
81,42
Stropertafelkoste/ha
110,75
67,06
61,34
TABEL 2: DIE KOSTE VAN ‘N MIELIE-, KORING/SOJABOON- OF SONNEBLOMSTROPER ASOOK DIE KOSTE VAN ‘N
SELFAANGEDREWE SPUIT.