Effektiwiteit en doeltreffendheid kan
duur bewerkingskoste versag
E
nige enjin wat vandag loop, kos geld en gegewe die huidige
dieselpryse, is dit duur om ‘n enjin te laat loop. Teen ‘n
dieselprys van ongeveer R13/liter (en die verwagtinge is
nog steeds dat dit kan styg) raak die brandstofrekening iets
om te bestuur. Om effektiwiteit en doeltreffendheid te verhoog, is
dit belangrik om te weet hoeveel brandstof ‘n trekker gebruik om
‘n sekere aksie uit te voer en hoeveel begroot moet word om die
trekker in stand te hou.
Hierdie inligting is nie algemeen beskikbaar nie omdat die grond-
soorte, die diepte van bewerking asook die trekkeroperateur en die
toestand van die trekker dit beïnvloed. As produsente hul trekkers se
brandstofgebruik kontroleer, kan baie koste bespaar word. In hier-
die artikel word die koste van verskillende bewerkingsaksies weer-
gegee. Om die koste van ‘n bewerkingsaksie te bereken, is dit
belangrik om eers die kostestruktuur daarvan te verstaan. Twee tipes
koste is ter sprake, naamlik vaste koste en veranderlike koste.
PIETMAN BOTHA,
SA Graan/Grain
medewerker
AKSIE
PLOEG
BEITEL
DIS/EEN-
RIGTING
WYDWERK-
SKOFFEL
MIELIE-
PLANTER
GEENBEWER-
KINGMIELIE-
PLANTER
Drywingvereiste
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Hoëdrywing
Nuwe prys vir trekker
683 733,33
683 733,33
683 733,33
683 733,33
683 733,33
683 733,33
kW (4x4)
77,00
77,00
77,00
77,00
77,00
77,00
Waardevermindering
51,28
51,28
51,28
51,28
51,28
51,28
Versekering- en lisensiekoste
@ 1,75% per jaar
6,58
6,58
6,58
6,58
6,58
6,58
Rentekoste @ 10,5% per jaar
39,49
39,49
39,49
39,49
39,49
39,49
Totale vaste koste
97,35
97,35
97,35
97,35
97,35
97,35
Herstel- en onderhoudskoste
68,37
68,37
68,37
68,37
68,37
68,37
Brandstofkoste @ R13/liter
180,18
180,18
180,18
180,18
180,18
180,18
Totale veranderlike koste
248,55
248,55
248,55
248,55
248,55
248,55
Totale trekkerkoste per uur
345,90
345,90
345,90
345,90
345,90
345,90
IMPLEMENTKOSTES PER UUR
AKSIE
PLOEG
BEITEL
DIS/EEN-
RIGTING
WYDWERK-
SKOFFEL
MIELIE-
PLANTER
GEENBEWER-
KINGMIELIE-
PLANTER
Implement gebruik
4-skaar 1,6 m
9-tand 2,7 m
28-skottels 3,2 m 23-tande 5,2 m 8-ry 0,9 m 5,4 m 6-ry 0,9 m 5,4 m
Gemiddelde nuwe implementprys
36 000,00
145 000,00
164 000,00
137 000,00
612 000,00
994 000,00
Gemiddelde gebruik (uur per jaar)
250,00
250,00
250,00
250,00
150,00
150,00
Lewensduur (uur)
2 500,00
2 500,00
2 500,00
2 500,00
1 500,00
1 500,00
Herstel- en onderhoud as persentasie
van die aankoopprys
110,00
50,00
60,00
60,00
80,00
80,00
Waardevermindering
12,96
52,20
59,04
49,32
367,20
596,40
Versekeringskoste @ 1,5% per jaar
1,19
4,79
5,41
4,52
33,66
54,67
Rentekoste @ 10,5% per jaar
8,32
33,50
37,88
31,65
235,62
382,69
Totale vaste koste
22,47
90,49
102,33
85,49
636,48
1 033,76
Herstel- en onderhoudskoste
15,84
29,00
39,36
32,88
326,40
530,13
Totale veranderlike koste
15,84
29,00
39,36
32,88
326,40
530,13
Totale implementkoste per uur
38,31
119,49
141,69
118,37
962,88
1 563,89
TOTALE AKSIE KOSTE PER UUR
384,21
456,38
487,59
464,27
1 308,78
1 909,79
Werkstempo
Werkspoed (km/uur)
7,00
6,00
8,00
7,00
7,00
6,00
Werkswydte
1,60
2,70
3,20
5,20
7,20
5,40
Effektiwiteit
0,83
0,83
0,83
0,83
0,60
0,60
Hektaar bewerk per dag (10 uur)
9,30
13,45
21,25
30,21
30,24
19,44
Werkstempo (uur/ha)
1,08
0,74
0,47
0,33
0,33
0,51
TOTALE AKSIE KOSTE PER HEKTAAR
413,30
346,11
229,47
153,66
432,79
982,40
Hektaar bewerk
1
1
1
1
1
1
TOTALE KOSTE PER BEWERKING
413,30
346,11
229,47
153,66
432,79
982,40
Liter diesel/ha
14,91
10,31
6,52
4,59
4,58
7,13
Rand herstelwerk/ha
90,59
134,00
50,70
33,51
130,55
307,87
Trekkerkoste/ha
372,10
257,25
162,79
114,49
114,38
177,93
Implementkoste/ha
41,21
88,86
66,69
39,18
318,41
804,47
Trekkerlewensduur is op 12 000 uur bereken en jaarlikse gebruik op 1 000 uur
Skrootwaardes van trekkers en implemente is 10% van die aankoopprys
Waardevermindering per uur is die aankoopprys min die skrootwaarde gedeel deur die lewensverwagting
Rente is bereken teen 10,5% van die gemiddelde belegging gedeel deur die uur per jaar gebruik
Trekkerversekering en lisensies is bereken teen 1,75% van die gemiddelde belegging gedeel deur die uur per jaar gebruik
Herstelwerk is by trekkers gebruik teen 120% van die aankoopprys gedeel deur die lewensverwagting van die trekker
Implementversekering is bereken teen 1,5% van die gemiddelde belegging gedeel deur die uur per jaar gebruik
Herstelwerk by implemente is bereken teen die persentasie van aankoopprys gedeel deur die lewensverwagting van die implement
TABEL 1: DIE KOSTE VAN 70 KW - 80 KW VIERWIELAANGEDREWE TREKKERS MET VERSKILLENDE IMPLEMENTE.
FOKUS
Werktuie en toerusting
Spesiale