TeeJet Tips:
Choose the Right Tip for Your Herbicide Application
Tip
Pattern
Droplet Size
Best For
1
Turbo TeeJet
®
(TT)
Single
Medium
M
to Coarse
C
Contact
Herbicides
2
Turbo TwinJet
®
(TTJ60)
Twin
Medium
M
to Coarse
C
Contact
Herbicides
3
Air Induction
Extended Range
(AIXR)
Single
Coarse
C
to Very Coarse
VC
Systemic
Herbicides
4
Air Induction
(AI/AIC)
Single
Very Coarse
VC
to
Extremely Coarse
XC
Systemic
Herbicides
5
Air Induction
Turbo TwinJet
(AITTJ60)
Twin
Very Coarse
VC
to
Extremely Coarse
XC
Systemic
Herbicides
GET YOUR WEEDS
UNDER CONTROL
Download our SpraySelect tip selection app!
www.teejet.comFOKUS
Werktuie en toerusting
Spesiale
Die optimum werkverrigtingspunt is waar die maksimum trek-
kragdrywing verkry word. Daar is egter ‘n verband tussen trekkrag,
werkspoed en trekkragdrywing. Die formule vir trekkragdrywing is
die trekkrag in kN vermenigvuldig met die werkspoed in km/h.
Hoe hoër die trekkrag, hoe meer is die wielglip en as gevolg van
wielglip verlaag die werkspoed. Die trekkragdrywing verhoog tot
op ‘n punt waar die wielglip te hoog raak en die werkspoed dan
sodanig verlaag, dat die trekkragdrywing weer afneem.
Die optimum wielglippersentasie sal verskil van grondtipe en
-toestande.
Vir ferm grond is die optimale wielglip in die omgewing van 10% tot
15% en vir sagte grond in die orde van 20%. Die presiese punt sal
vir elke grondtoestand vasgestel moet word.
Ten einde teen die regte wielglip te werk, is dit belangrik dat die
implementgrootte by die trekker aangepas moet wees.
Optimum trekkerwerkverrigting