3: Die paneel luister na die beskrywing van die planters en
die spasiëring van die rye.
4: Op besoek aan een van die kanolalande. Koring, gars
en kanola vorm ‘n integrale deel van hul gewasverbouing.
1: Jozua en Sonja du Plessis van die plaas
Middelbult op Delmas, Mpumalanga.
2: Strooptyd op die plaas. Jozua het reeds in
2000 met presisieboerdery op ‘n rotasiebasis
van drie jaar begin, met merkbare opbrengsver-
hogings sedertdien.
3: Dié finalis deel met die paneel ‘n stukkie
geskiedenis van die plaas en sy ontstaan in
1981 met droëlandmielies en droëbone tot die
opsit van die eerste spilpunt tien jaar later.
4: Die silo’s op die plaas is toegerus met graan-
siwwe en ‘n weegbrug met ‘n kapasiteit van
6 000 ton.
3
1
2
3
4
4
9
August 2016
Jozua du Plessis van Delmas in Mpumalanga