1: Dissie Kruger en sy seun, Derius, van Kambro Boerdery in Orania,
Noord-Kaap.
2: Die paneel bespreek die meganisasiebestuur van die boerdery waar
presisieboerdery in die proses is om geïmplementeer te word.
3: Attiesdraai se plaashuis. Dissie verbou hoofsaaklik mielies,
koring en sojabone.
4: Gewaskeuses word streng volgens ‘n koring-mielie-soja-wisselbou-
stelsel gedoen. Die plaas beskik ook oor silofasiliteite van ongeveer
3 000 ton.
D
it is al in die 1930’s wetenskaplik bewys dat kieme en kankerselle
deur resonansiegolwe vernietig kan word en dit kan vir mens en
dier aangewend word.
Met die spesiale antenna-mat word die instrument byvoorbeeld op ’n
koei wat mastitis het se rug gedrapeer.Varkprodusente gebruik dit met
groot sukses in varkhokke om die mortaliteit van klein varkies dramaties
te verminder. Dit is uitstekend om perdesiektes te beheer.
’n Resonator met ’n ingeboude battery kos slegs R4 800. Hierdie instru-
ment betaal homself binne ’n paar maande.
Besoek die volgende webwerwe vir meer inligting:
www.riferesonator.comen
www.rifehealth.co.zaof skakel Rife Health by 082 659 2547.
Dien daardie siektes
’n nekslag toe!
www.
infoworks
.biz
LEDE-LANDSKAP
1
2
3
4
10
Dissie Kruger van Orania in die Noord-Kaap