

51
April 2017
3: In die 80 000 direkte plantestand was die vog net onder
die bogrond sigbaar. Dieselfde kon nie van die konvensionele
gedeelte gesê word nie.
4: Dit is hoe dit in die 60 000 direkte plant-mielierye gelyk
het. Geen onkruid was sigbaar nie, die mielieplante het enkel-
stamme gehad en elke plant het net een kop gehad.
5: Nico Barnard, Tony da Costa en Albert Viljoen bespreek die
sojabone wat in die proef geplant is.
6: Die onkruid in die bewerkte gedeeltes was heelwat meer
as in die onbewerkte grond. In die voorgrond kan die onkruid
gesien word, terwyl die geenbewerkte gedeeltes (in die
agtergrond) onkruidvry is.
4
6
5
3