April 2016
36
Die innoveringsvermoë en die intensie/motivering van ‘n produ-
sent (die joggie) speel ‘n groot rol in die sukses hiervan. Die bewa-
ringslandbou-innoveringsproses is “op-plaas” en is lewenslank; dit
word ook versterk deur die ondersteuning van ‘n groep produsente,
soos ‘n studiegroep.
Hoe meer hierdie produsentegroepe, -strukture of innoveringsplat-
forms deur ander rolspelers, soos navorsers en landboubesighede
gebruik en ondersteun word, hoe vinniger en beter (kwaliteit) is die
proses en die stelsel.
Op-plaas proewe is een van die belangrikste instrumente in hier-
die leer- of innoveringsproses (sien
Foto 6
en
Foto 7
by die
Ottosdal
No-till
-klubproewe, een van die Graan SA/Mielietrust-
projekte wat bewaringslandbou in die westelike graangebiede
bevorder).
Gevolgtrekking
Die boodskap behoort duidelik te wees: Die manier waarop ons
gaan boer gaan óf meer koolstof in die lug plaas en verder bydra
tot aardverwarming, stofstorms en grondagteruitgang, óf dit gaan
koolstof terug in die grond plaas, reg onder ons voetsole waar dit
hoort en so deel word van die langtermynoplossing.
Die heropbou van grond deur regenererende bewaringslandbou
is ‘n prakties-haalbare sleutel tot die volhoubaarheid van graanver-
bouing in Suid-Afrika en die wêreld en is die verantwoordelikheid
van ons generasie.
Verwysings
Department of Environmental Affairs (DEA). 2015.
Strategic climate policy fund:
Improvement of the greenhouse gas emissions inventory for the agricultural sector.
Document 1 of SCPF003.
Du Preez, CC. 2003.
Volhoubare landgebruik en grondkwaliteit: organiese materiaal
as indikator.
SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 22, no. 4. ISSN 0254-
3486.
Du Preez, CC, Van Huyssteen, CW and Mnkeni, PNS. 2011.
Land use and soil organic
matter in South Africa 2: A review on the influence of arable crop production.
S Afr J Sci. 107(5/6), Art. #358, 8 pages. doi:10.4102/sajs. v107i5/6.358.
Griffin, DW, Kellogg, CA and Shinn, EA. 2001.
Dust in the wind: Long range transport
of dust in the atmosphere and its implications for global public and ecosystem
health.
Global Change Hum. Health 2, 20 - 33.
Intergovernmental Panel on Climate Change (IPCC). 2014.
Fifth assessment report:
Climate change 2014 synthetic report.
Available at:
https://www.ipcc.ch/report/ar5/(accessed 20 August 2015).
Jones, C. 2007.
Building soil carbon with yearlong green farming.
Evergreen
Farming Newsletter 08.
Lal, R, Negassa, W and Lorenz, K. 2015.
Carbon sequestration in soil.
Current
Opinion in Environmental Sustainability 15, 79 - 86.
Lobe, I, Amelung, W and Du Preez, CC. 2001.
Losses of carbon and nitrogen
with prolonged arable cropping from sandy soils of the South African Highveld.
European Journal of Soil Science 52, 93 - 101.
Pimentel, D. 2006.
Soil Erosion: A food and environmental threat.
Environment,
Development and Sustainability 8, 119 - 137.
Swanepoel CM, Van der Laan, M, Weepener, HL, Du Preez, CC and Annandale,
JG. 2015.
Review and meta-analysis of organic matter dynamics and associated
greenhouse gas emissions in cultivated soils in southern Africa.
Presentation at
the Sustainable Soil Management Symposium 5 - 6 November 2015: Stellenbosch,
South Africa.
Wiggs, G and Holmes, P. 2011.
Dynamic controls on wind erosion and dust
generation on west-central Free State agricultural land, South Africa.
Earth Surf.
Process. Landforms 36, 827 - 838.
OP PLAASVLAK
Bewaringslandbou
6: ‘n Somergewas wat direk in dooie winterdekgewas geplant is,
Noordwes-Vrystaat.
Foto: Hendrik Smith
7: Grondprofielondersoek by bewaringslandbouproewe, Ottosdal.
Foto: Hendrik Smith
6
7
Omgekrapte weerpatrone en
verwoestende stofstorms