Background Image
Previous Page  55 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 55 / 92 Next Page
Page Background

AKTIEWE

BESTANDDEEL

FORMULERING

GEWASSE WAARIN

GEREGISTREER TYD VAN TOEDIENING

WEER-

STAND-

STATUS

MEGANISME

VAN WER-

KING GROEP

2,4-D/dicamba

240/80 gram per liter

Koring

Dien na-opkoms toe tussen groeista-

diums 7 en 13 van gewas

Nee

O

Atrazine

900 gram per kilogram Kanola

Dien voor-opkoms toe direk na-plant in

goed voorbereide saadbed – slegs op

triasienbestande kanolakultivars

Nee

C1

Bromoxynil

225/450 gram per liter

Gars, hawer, lusern

en koring

Dien na-opkoms toe voor drieblaar-

stadium van onkruid in tenkmengsel

met iodosulfuron-methyl-sodium/

mefenpyr-diethyl of iodosulfuron-

methyl-sodium/mesosulfuron-methyl/

mefenpyr-diethyl vir onderdrukking van

duiwekerwel

Nee

C3 & M

Bromoxynil/pyrasul-

fotole

210/37,5 gram per liter

Gars en koring

Dien na-opkoms toe tussen vier- en

sesblaar-stadium van onkruide

Nee

C3 & M + F2

Carfentrazone-ethyl

400 gram per kilogram Gars en koring

Dien na-opkoms toe saam met MCPA of

MCPA + chlorsulfuron of metsulfuron

methyl wanneer gewas in groeista-

diums 7 tot 13 is

Nee

E

Chlorsulfuron

750 gram per kilogram Gars, hawer en

koring

Dien na-opkoms toe wanneer gewas in

twee tot vyfblaar-stadium is

Moontlik

B

Chlorsulfuron/met-

sulfuron methyl/

tribenuron methyl

119/79/222 gram per

kilogram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe wanneer koring in

vier- tot sesblaar-stadium is

Moontlik

B

Glufosinate-ammo-

nium

200 gram per liter

Meeste landbousitu-

asies

Voorsaai

Nee

H

Glyphosate

360/450/480/510 gram

per liter

680/700/710 gram per

kilogram

Meeste landbousitu-

asies

Voorsaai

Nee

G

Imazamox

40 gram per liter

Kanola, klawers,

lusern, peulgewas-

weidings en medics

Dien na-opkoms toe op aktief groei-

ende onkruid – slegs op Clearfield-

kanolakultivars

Nee

B

Iodosulfuron-

methyl-sodium/

mefenpyr-diethyl

50/150 gram per kilogram Gars en koring

Dien na-opkoms toe wanneer onkruid

in twee- tot vierblaarstadium is

Nee

B

Iodosulfuron-me-

thyl-sodium/meso-

sulfuron-methyl/

mefenpyr-diethyl

30/30/90 gram per

kilogram

Koring

Dien na-opkoms toe wanneer onkruid

in twee- tot vierblaar-stadium is

Nee

B

Metribuzin

480 gram per liter

700 gram per kilogram

Gars, lusern en

peulgewasweidings

Dien voor-opkoms toe tot en met die

vierblaar-stadium van die gewas

Nee

C1

Metsulfuron methyl

600 gram per kilogram

200 gram per kilogram

500 gram per kilogram

Gars, hawer en

koring

Gars en koring

Dien na-opkoms toe wanneer die ge-

was in die drie- tot vyfblaar-stadium is

Nee

B

Metsulfuron methyl/

thifensulfuron

methyl

68/680 per kilogram Gars, hawer en

koring

Dien na-opkoms toe op onkruide voor

die vier- tot vyfblaar-stadium

Nee

B

Metsulfuron methyl/

tribenuron methyl

80/300 gram per kilogram Gars en koring

Dien na-opkoms toe slegs in 'n tenk-

mengsel met 2,4-D of bromoxynil

Nee

B

Paraquat

200 gram per liter

Alle gewasse

Voorsaai

Nee

D

Paraquat/diquat

120/80 gram per liter

Alle gewasse

Voorsaai

Nee

D

Prosulfocarb

800 gram per liter

Koring

Dien voor-opkoms toe slegs in mengsel

met triasulfuron

Nee

N

Prosulfuron

750 gram per kilogram Gars, hawer en

koring

Dien na-opkoms toe nie later as die vyf-

tot sesblaar-stadium van onkruid nie

Nee

B

1

Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.

2

Waar weerstandstatus as moontlik aangedui word, is daar al gevalle waargeneem waar die spesifieke onkruiddoder nie suksesvol was nie, maar weerstand is nog nie bo

alle twyfel bewys nie.

NB: Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode. Maak seker dat afwisseling geskied tussen

meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien gaan

word, voorkom.

TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN DUIWEKERWEL.

53

April 2015