AKTIEWE
BESTANDDEEL
FORMULERING
GEWASSE WAARIN
GEREGISTREER TYD VAN TOEDIENING
WEER-
STAND-
STATUS
MEGANISME
VAN WER-
KING GROEP
Pyraflufen-ethyl
20 gram per liter
Gars en koring
Dien na-opkoms toe in tenkmengsel
met MCPA en metsulfuron methyl
op onkruid nie groter as twee- tot
vierblaar-stadium nie
Nee
E
Simazine
500 gram per liter
Kanola en lupiene Dien voor-opkoms toe direk na-plant in
goed voorbereide saadbed – slegs op
triasienbestande kanolakultivars
Nee
C1
Simazine/terbuth-
ylazine
213/287 gram per liter
450/450 gram per kilo-
gram
Kanola
Dien voor-opkoms toe slegs in tenk-
mengsel met metazachlor – slegs op
triasienbestande kanolakultivars
Nee
C1
Sulfosulfuron
750 gram per kilogram Koring
Dien na-opkoms toe in tenkmengsel
met florasulam/flumetsulam wanneer
onkruid in een- tot vierblaar-stadium is
Nee
B
Thifensulfuron-
methyl
750 gram per kilogram Gars, hawer en
koring
Dien na-opkoms toe slegs saam met
metsulfuron methyl wanneer koring in
die twee- tot vyfblaar-stadium is, maar
nie op onkruid ouer as vier weke nie
Nee
B
Triasulfuron
750 gram per kilogram
Gars, hawer en
koring
Dien vooropkoms toe met plant of na-
opkoms voor onkruid vierblaar-stadium
bereik (slegs onderdrukking)
Nee
B
Tribenuron methyl
750 gram per kilogram Gars en koring
Dien na-opkoms toe nie later as drie
of in moeilike toestande twee weke na
opkoms van die onkruid
Nee
B
1
Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.
2
Waar weerstandstatus as moontlik aangedui word, is daar al gevalle waargeneem waar die spesifieke onkruiddoder nie suksesvol was nie, maar weerstand is nog nie bo
alle twyfel bewys nie.
NB: Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode. Maak seker dat afwisseling geskied tussen
meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien gaan
word, voorkom.
TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN DUIWEKERWEL (VERVOLG).
Beheer met behulp van kompetisie is slegs haalbaar as graan-
gewasse gesaai word. Kanola wat baie dig gesaai word, sal ook
duiwekerwel tot ‘n mate onderdruk, maar dit sal steeds oorleef en
saad produseer. Beweiding en brand van stoppel is oneffektief,
want skape bewei nie duiwekerwel wanneer dit in die blomstadium
ingaan nie en die saad wat begrawe is, word beskerm teen vuur.
Inteendeel, die temperatuurskommelinge as gevolg van die brand
kan duiwekerwelsaad stimuleer om te ontkiem.
Laastens is saadhigiëne van groot belang. Moenie saad van kanola
en weidings terughou en weer saai of in ander kampe/plase saai as
daar duiwekerwelplante teenwoordig is nie. Onsuiwer saad is die
grootste bron van duiwekerwelverspreiding en dit is so te sê on-
moontlik om alle duiwekerwelsaad uit kanola- en klawersaad te kry.
Doen ook ‘n suiwerheidstoets op saad wat aangekoop word om die
probleem te probeer voorkom as dit nie reeds teenwoordig is nie.
Bedankings en verwysings
Die volgende persone het die artikel krities deurgelees en voorstelle
ter verbetering gemaak waar nodig: Prof Andy Cairns (Universiteit
van Stellenbosch), dr Erik Eksteen (Syngenta), mnr Org Lotter
(Bayer CropScience), mnr Jim McDermott (Du Pont), mnr Hannes
Schoeman (Monsanto), mnr Frik Potgieter (Nulandis) en mnr Dirk van
Eeden (Terason).
Die lys van geregistreerde onkruiddoders is verkry vanuit die pu-
blikasie:
A guide to the chemical control of weeds in South Africa: A
CropLife South Africa Compendium
. Bestel by
info@cropsolutions.
co.za
of 011 079 4199.
Inligting is ook verkry vanuit die boek
Onkruide in gewasse en
tuine in Suidelike Afrika
en is beskikbaar by die LNR-Instituut vir
Graangewasse, Privaat sak X1251, Potchefstroom, 2520. Kontak
me Mary James by 018 299 6253 of
JamesM@arc.agric.za .Die boek
Probleemplante en indringeronkruide van Suid-Afrika
deur mnr Clive Bromilow is ook geraadpleeg en is beskikbaar by
die meeste boekhandelaars of raadpleeg die webtuiste van die
uitgewers:
www.briza.co.za .Lesers kan die pamflet
Volhoubare gewasproduksie in die teen-
woordigheid van onkruiddoderweerstand
ook in PDF-formaat
verkry van die skrywer van hierdie artikel by
pjp@sun.ac.za .Dit
is ook (in Engels) beskikbaar op die CropLife SA-webtuiste (
http://
www.croplife.co.za/Portals/13/Croplife_Documents/Sustainable%20crop%20produc tion%20 in%20 the%20presence%20of%20
herbicide%20resistance.pdf
).
Alternatiewe bron van inligting
http://archive.lls.nsw.gov.au/__data/assets/pdf_file/0007/495349/archive-fumitory.pdf
OP PLAASVLAK
Geïntegreerde plaagbeheer
April 2015
54
ONKRUIDE IN DIE WINTERREËNVALSTREEK