April 2015
36
Glad met die tong én pen
Special recognition given
D
ié manne kan hul standpunt duidelik by die leser en die
gehoor tuisbring: Mnre Cobus Bester (produsent van
die Wes-Kaap), Wessel Lemmer (senior ekonoom, Graan
SA) en dr Hendrik Smith (bewaringslandboufasiliteerder,
Graan SA) en het met die toekennings vir die beste spreker tydens
Kongres asook die beste skrywers van die
SA Graan/Grain
-tydskrif
weggestap.
1: Cobus Bester, links, is deur die pers aangewys as die beste spreker
by Kongres. Hy het ‘n mosie van kommer ingelei oor die volhoubaarheid
van die koringbedryf in Suid-Afrika. Louw Steytler (voorsitter:
Graan SA) het die beste spreker-trofee aan hom oorhandig.
2: Dr Hendrik Smith, links, se artikel “Bewaringslandbou – die oplossing
vir gemengde boerdery in marginale saaigebiede” in die Januarie
2014-uitgawe van
SA Graan/Grain
, is deur die Redaksiekomitee
aangewys as die afgelope jaar se beste artikel. Theo Ferreira (voorsitter
van die
SA Graan/Grain
Redaksiekomitee) oorhandig die prysgeld aan
Hendrik, terwyl Louw Steytler hom ook gelukwens.
3: Wessel Lemmer, links, het vanjaar die Koster-skild vir die beste reeks
artikels die afgelope jaar in
SA Graan/Grain
ontvang, vir sy Graanmark-
reeks artikels. Vic Mouton (Koster) het die wisseltrofee aan hom
oorhandig. By hulle is Louw Steytler.
Francois Potgieter (South African Barley Breeding Institute), left,
received a special award in recognition for excellent service to
the domestic barley industry, by means of ongoing technical and
professional advice and research as well as his exceptional contri-
bution to the development of new barley cultivars for the Southern
and Northern Cape. Andries Theron (vice-chairman) handed over
his award.
Special recognition was given to Syngenta for excellence in support
and assistance provided in die development of grain producer
leadership via the Grain SA/Syngenta Grain Academy. Antonie Delport
(managing director: Syngenta), left, received the award from Theron.
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
ESTIE DE VILLIERS,
redakteur:
SA Graan/Grain
ESTIE DE VILLIERS,
editor,
SA Graan/Grain
1
2
3