9
April 2015
1: Johan Erasmus van Senekal, Jaco Breytenbach (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 19) en Tom Beukes van Clocolan tydens die vergadering
op Marquard.
2: Van die produsente wat die vergadering by Kaallaagte bygewoon het.
3: Produsente sit aandagtig en luister tydens die vergadering op Vrede.
4: Produsente in gesprek tydens die vergadering op Barberspan.
5: Produsente tydens Hoopstad se vergadering.
6: Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) spreek produsente toe tydens die vergadering op Hoopstad.
7: Hentie Helm (voorsitter: Hoopstad Suid Boerevereniging) en Louw Steytler.
8: Ongeag die neerdrukkende landboutoestande, het talle produsente die vergadering op Odendaalsrus bygewoon. Die vergadering is op eg
tradisionele wyse met ‘n heerlike braai afgesluit.
9: Louw Steytler, Stefan Oberholzer (besturende direkteur: OVK) en Jaco Breytenbach tydens ‘n vergadering wat einde 2014 op Ladybrand gehou is.
Die dag is afgeskop met ‘n ontbyt wat deur OVK geborg is.
10 en 11: Victor Mongoato (visevoorsitter: Graan SA) spreek produsente toe tydens die streeksvergadering op Matatiele.
12: Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA) gesels met produsente tydens die streeksvergadering op Lichtenburg.
1
4
5
6
2
7
8
9
10
12
11
3