Background Image
Previous Page  17 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 17 / 92 Next Page
Page Background

15

April 2015

Afgevaardigdes en gaste

4: Kongresgangers vanuit Hertzogville se omgewing: Voor: Gys Olivier, Johan van Rensburg en Johan Groenewald. Agter: Cassie Maree.

5: Voor: Ezekiel Pholo (Lombaardslaagte), Solomon Masango (Carolina) en William Matasane (Senekal). Agter: Klerk Melken (Mofufutso),

David Maleleka (Harrismith), Lungile Mpomela (Sannieshof) en Thabo Macholo (Harrismith).

6: Lungelwa Kama, Graan SA/Syngenta Kleinskaalse boer 2014 (Maclear), Martha Mafabatho (Wesselsbron) en Anna Mapnyane (Brooksby).

7: André Strydom (Rysmierbult), Pierre Vercueil (voorsitter: Suidwes direksie), Hansie Viljoen (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 3) en

Francois Strydom (besturende direkteur: Senwes).

8: WH van Zyl (Wesselsbron), dr Jan du Preez (voorheen van die LNR-Instituut vir Graangewasse) en dr Hendrik Smith (bewaringslandboufasiliteerder,

Graan SA).

9: Renier Swart, Pieter-Renier Nieuwoudt en PG van Zyl – almal van Schweizer-Reneke.

10: Willie Boeyens (Allanridge), Ignatius Maas (Wesselsbron), Chris Schoonwinkel (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 21), Jaco Taljaard (Allanridge)

en Abri Lock (Schweizer-Reneke).

11: Voor: Michael Armitage (Standerton), Jaco Goosen (Standerton), Derik Peach (Middelburg, MP), Gerrit Roos (Belfast) en Bart Harmse (Graan SA-

hoofbestuurslid vir Streek 11). Agter: Rudolph Schoeman, Jannie Schoeman en Jan Schoeman (almal van Middelburg).

12: Michel Gildenhuys (Heidelberg, Wes-Kaap), WG Treurnicht (Porterville), Olivier Slabbert (Hopefield), Hennie Visser (Piketberg), Toit Wessels

(ledebemarking en kommunikasiebeampte, Graan SA) en Pieter-Jan Delport (Caledon).

13: Van Viljoenskroon: Jimmy Shahim, Ashley Whitfield, Geoff Allem, Arno Cronjé, Cobus van Coller (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 23),

Stephan Kruger en David Evans.

4

7

8

5

6

9

12

13

10

11