PROTECT YOUR PROFIT. DEFEND GRAIN QUALITY. SPEED THROUGH HARVEST.
TAKE CONTROL
SO MUCH IS OUT OF YOUR CONTROL, YOUR PROFIT SHOULDN’T BE.
GS I AFR I CA . CO . ZA
STORAGE + CONDITIONING + MATERIAL HANDLING + STRUCTURES
T:
+27 011 794 4455E:
sales@gsiafrica.co.za49
www.nampo.co.zaGraan|Grain
Hieroor gaan
hul praat
Dinsdag,
14 Mei, 10:00
Transformasie – hoekom
werk dit in landbou?
Dinsdag,
14 Mei, 14:30
Landbou na die verkiesing
Woensdag,
15 Mei, 10:00
Kommunale grond as
basis vir groei in landbou
Woensdag,
15 Mei, 14:30
Vooruitgang in die
platteland
Donderdag,
16 Mei, 10:00
Die plaaseenheid
Donderdag,
16 Mei, 14:30
Sukses te midde van
onvoorspelbaarheid
en onstuimigheid
Vrydag,
17 Mei, 10:00
’n Toekoms in landbou
Die onderwerpe vir
Nasie in Gesprek
tydens die NAMPO Oesdag is:
Die jonger geslag word sedert 2016
daadwerklik by die uitstalling betrek deur-
dat Engen ’n kompetisie borg waar daar
meegeding word om ou enjins tot hulle
vervloë dae se glorie te herstel. Skole en
universiteite van tegnologie word veral
aangemoedig om ’n span hiervoor in te
skryf.
Johan het sy waardering uit-
gespreek teenoor Engen wat nie
alleen hul uitstalruimte beskikbaar stel
nie, maar ook ’n goeie gedeelte van die
brandstof borg wat nodig is om die enjins
elke dag te laat dreun. Hy het dan ook
die volgende boodskap vir diegene wat
NAMPO besoek: “Enigeen wat lief is vir die
grond en die masjinerie wat dit bewerk,
moet ’n draai by die uitstalling kom maak.
Kry maar net koers na die gedreun van ou
trekkerenjins,” nooi hy.
AKTUEEL
tepunte van elke gesprek word oor twee
episodes uitgesaai in die nuwe
Nasie in
Gesprek
-reeks wat in April op kykNET begin.
RSG-luisteraars kan in
Monitor
en
Spektrum
luister na gesprekke vanaf NAMPO Park. Die
gesprekleier is Suzanne Paxton.