Previous Page  47 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 47 / 140 Next Page
Page Background

AKTUEEL

45

www.nampo.co.za

Graan|Grain

diensbare Vrystaters gee hul alles agter die

potte en rondom die braairoosters en bedien

boonop hartlike gasvryheid in oorvloed.

Jip, by NAMPO 2019 is dit dieselfde

monde wat die lekker proe en wat

daarvan loop en vertel om die nuus oor

die beste keuse by elke verkoopspunt soos ’n goedgeaarde mie­

liepit te laat wortelskiet.

Vir nog goed wat lekker is, kan die tjokkie-liefhebbers ’n verskei-

denheid lekkergoed aanskaf by die:

Caltex Saal-restaurant

Santam-kiosk

Absa-koeldrankkiosk

Suidoostelike kiosk

Lafenisse vir die keel

Bierdrinkers wat tydens die NAMPO Oesdag hul kele wil streel, kan

uitkyk vir die:

Biertuin

Fanie Ferreira-restaurant

Polkadot-teetuin

Verfrissende koeldrank en water sal by die Absa-koeldrankkiosk en

feitlik al die ander eetplekke op die terrein beskikbaar wees.

Wat is NAMPO sonder ’n gly-om-te-bly draai- of stokkieroomys?

Wanneer die Mei-son besluit om kop uit te steek in die Vrystaat is

die Roomys-kiosk naby Shell-inligting die eenstop-antwoord vir klein

en groot.

Koffie en tee is beskikbaar by die meeste eetplekke, maar nie

by die Suidwestelike kiosk, die Biertuin of by die Roomys-kiosk nie.

Milo, warm sjokolade en cappuccino kan gekoop word by die:

Hervormde Kerk-kiosk

NAMPO Saal-restaurant

Polkadot-teetuin

Santam-kiosk

Suidoostelike kiosk

>

NUWE ONDERHOUDSVRYE SPILPUNTWIELE

WÊRELDKLAS TEGNOLOGIE

Vervaardig in Suid-Afrika

Kos minder,

weeg minder,

sterker, beter

werksverrigting

• Geen lekplekke, geen domkrag, geen gewasskade

• Warmdip-gegalvaniseerde wiel of E-Coat

Gegalvaniseerde wiel

: Beperkte 8 jaar waarborg,

verwagte lewensduur 20 jaar en meer

E-Coat wiel

: Beperkte 4 jaar waarborg, verwagte

lewensduur 16 jaar en meer

• Metaaltande kan maklik vervang word

– slegs 2 boute

• Uitstekende prestasie in alle soorte grond

• Geen diefstal van lugbande nie

Pryse soortgelyk aan lugbande

• Laer koste per uur in vergelyking met lugbande

• Flottasie soortgelyk aan lugbande

• Geen instandhouding nie

• Toonaangewende tegnologie

Nader Shawn vir ‘n kwotasie

SKAKEL SHAWN: 082 554 4004

E-POS:

shawn@mmtws.co.za www.mmtws.co.za

MK111-Spilpuntwiel

Graan SA/Grain SA

B O T H A V I L L E

14 – 17 MAY / CALTEX HALL NR 16

PROUD SUPPLIER OF

AGRICULTURAL BAGS

SINCE 2004

Tel: 012 546 6499

Email:

info@harvestbags.co.za

Website

:

www.harvestbags.co.za

AIRONET

HARVEST BAGS

KNITTED BAGS

TRAY

PALLET NET

LOOM BAGS

NON

WOVEN

BAGS POLYPROP

SOCK NET